Switch Adjustment

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RassieGS

Pack Dog
Joined
Mar 5, 2012
Messages
339
Reaction score
0
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ok so ek is nie 'n mechanic nie so help my. Hoe verstel iemand soos ek die switch assembly met ESA en Info ens op en af die besigheid le te veel eenkant toe. Sal ek dit kan doen of moet ek versterkings inroep. Het geprobeer deur die skroefies agter by die spotlight switch los te draai maar dit maak net die assembly oop.

Thanks
Rassie
 
Top