Lekker Meneer Wortels!

PS: Het jy al hierdie hentie gesien? http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=108123.msg2108929#msg2108929
Het jy nie 'n baaik om te restore of iets nie.........

........

......en ja......dis 'n regte hentie twatwaffle daai!!

Ons eet mamoerse burgers en ek voel soos 'n akkedis wat 'n warm klip in die son soek na die tyd....maar ons het nog baie myle om te gooi so geen siesta vir ons nie.

Ons maak vol in Bloem voor ons Aliwal se kant toe steek. Petrol joggie vra my met so kaapse aksent.....Mnr......szien djy....van hoe ver af kom julle?
Pretoria se ek.
JAAAAAASAS.........
Ek moer amper agteroor soos ek lag.......
Nou waar gaan djulle Meneer?
Oos Kaap.....dan Lesotho en so......
JAAAAAASAS......djulle travel kak wyd my kroon......
Well you sort of had to be there.....but I was grinning and laughing in my helmet almost all the way to Dortrecht.
The wind is giving us hell but we are lucky with the stop and go's and just before Smithfield I recognise one pimped Isuzu......Dookie en Jo....die vleiswa. They are on route to Lady Grey to sleep over by Jo's parents and then to the bash the next morning.
We fill up in Smithfield....have a beer with them and hit the road. Last stretch.......and we are getting tired now so we gooi mielies.

OFS....keeping us busy and entertained when it gets bored...........

Some gravel at last.............


Ek is so ietwat nervous.......en het 'n hol kol op my maag.......van Februarie af wat Glen oorlede is het ek amper elke week my die Tannie gesels. Gewoonlik Donderdag aande.......en vandag is 'n Donderdag. Tannie het gese sy gaan nie saam Bastervoet toe vir die ashes strooi nie......so ek weet dit gaan tough en emotional wees as ons ry die volgende oggend.
I don't know why....but I have been thinking for a couple of months now.....if it will be acceptable to ask for a little bit of his ash. Why? I don't know.
Well maybe I do know.......I would like to put it in one of those 911 ampules....seal it....and let him travel with me wherever I go.
Corny.......crazy..... superstitious.....call it what you want.....but it was important to me.
I get some courage from the last stretch of pure bliss gravel roads into Dortrecht......and I must say that I'm looking forward to see Brian again. Almost to the year ago....it was me and Glen riding most of the way from Prieska to Vioolsfdrift. Now it was going to be Brian....on the same KLE.

The church in Dortrecht.....

Hallo Tannie!!!!!

Ons groet...pak af....chill....drink 'n koue bier...was ons gatte en gaan sit by die braai en gesels land en sand oor allerhande goete. Tannie en Brian deel stories met ons oor die kattekwaad en twak wat Glen aangevang het asook sy liefde vir die natuur en diere. Ek hoop nie iemand op die forum het sy Jetta gekoop nie.......

Tannie en Sus bou 'n bobaas aartappel gereg en Brian braai asof dit uit die mode uit gaan. Ek is baie opgewonde oor more......ons gaan bevange paaie ry Snow Valley toe en ons dag is veilig sonder enige probleme agter die rug.
Bettie joins later from Bloem after she contributed to some roadkill on the way there......and to my surprise.....Brian asks if anybody would like some of Glen's ashes. Now I'm happy.
I share a room (not a bed....a room......the bed sharing happened between Gryshond and Brian.....

) with IDR.....and he wins the gold medal in the snoring department by 'n long shot that night.
Ek kannie wag om op die bike te klim more nie.....Dwerg, Justin en Deon wat die res van die pad saam met ons gaan ry kry ons by die bash site more.