Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Triumph is kak!!(pics)  (Read 5003 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Triumph is kak!!
« Reply #60 on: October 06, 2012, 09:38:28 am »
No put it back on the trailer and go home for the first service... :imaposer: :pot:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Fuzzy Muzzy

  • Merchandisers
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,737
  • Thanked: 432 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #61 on: October 06, 2012, 09:41:46 am »
All in Black.. I like  :thumleft:
Africa trip, Namibia, Botswana, Zambia, Malawi, Tanzania & Moz rr http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=61231.0
 

Geotraveller

  • Guest
Re: Triumph is kak!!
« Reply #62 on: October 06, 2012, 09:46:23 am »
No put it back on the trailer and go home for the first service... :imaposer: :pot:

Jy vergeet dis Manic die!
 

Geotraveller

  • Guest
Re: Triumph is kak!!
« Reply #63 on: October 06, 2012, 09:55:02 am »
All in Black.. I like  :thumleft:

They are nice, I am waiting for the Khaki green and spoked edition for 2013, they are very naais also.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #64 on: October 06, 2012, 12:00:55 pm »
All in Black.. I like  :thumleft:

They are nice, I am waiting for the Khaki green and spoked edition for 2013, they are very naais also.

Vir die kaki green en speek model doen ek dalk n trade.....wonder of my vrou sal verstaan  ???
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #65 on: October 06, 2012, 12:24:32 pm »
Die Virgin is gebreek.

200km grond Vanoggend en hy handle dit puik!!!

Ek is baie happy, was n wise move gewees die kopie  :thumleft:   :thumleft:
 

Offline Brandt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #66 on: October 06, 2012, 01:44:44 pm »
Beter as GSA
 

Geotraveller

  • Guest
Re: Triumph is kak!!
« Reply #67 on: October 06, 2012, 01:46:34 pm »
All in Black.. I like  :thumleft:

They are nice, I am waiting for the Khaki green and spoked edition for 2013, they are very naais also.

Vir die kaki green en speek model doen ek dalk n trade.....wonder of my vrou sal verstaan  ???

Hoekom, gaan jy jou vrou ook trade?  :peepwall: :laughing4:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #68 on: October 06, 2012, 04:36:03 pm »
All in Black.. I like  :thumleft:

They are nice, I am waiting for the Khaki green and spoked edition for 2013, they are very naais also.

Vir die kaki green en speek model doen ek dalk n trade.....wonder of my vrou sal verstaan  ???

Hoekom, gaan jy jou vrou ook trade?  :peepwall: :laughing4:

Is daar belangstelling  :peepwall: :peepwall:
 :peepwall: :peepwall: :peepwall: :peepwall:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #69 on: October 06, 2012, 05:16:57 pm »
Beter as GSA

Moeilike antw.

MY OPINIE....

Hanteer beter op grond as GSA  :thumleft:
Enigste bad point. Hy het te veel krag v grond. 6de gear teen 100kph as jy die throttle draai gaan hy onmiddelik in n wheelspin in  :biggrin:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #70 on: October 06, 2012, 06:16:17 pm »
Beter as GSA

Moeilike antw.

MY OPINIE....

Hanteer beter op grond as GSA  :thumleft:
Enigste bad point. Hy het te veel krag v grond. 6de gear teen 100kph as jy die throttle draai gaan hy onmiddelik in n wheelspin in  :biggrin:

Met TC Af ja, correk!!  :laughing4: :laughing4: :laughing4: Lekkerste vir grond (of veiligste is TC2)
 

Offline BlueBull2007

  • Caribbean
  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 10,355
  • Thanked: 391 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #71 on: October 07, 2012, 12:14:58 am »
Beter as GSA

Moeilike antw.

MY OPINIE....

Hanteer beter op grond as GSA  :thumleft:
Enigste bad point. Hy het te veel krag v grond. 6de gear teen 100kph as jy die throttle draai gaan hy onmiddelik in n wheelspin in  :biggrin:

Nice to roost the KTM ouens ;)

Congratulations Manic!
Rally nut. What could possibly go wrong?
Living the Rally Dream - Ride Report
Current bike: KTM 350 EXC   Previous bikes:  2010 WR450F, 2006 KTM450EXC,KTM 450RR, BMW800GS, KTM450EXC, BMW650 GS, BMW650 Dakar, and Honda XR250
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #72 on: October 08, 2012, 09:58:50 am »
Goeie punte.
1. Hy trek n snot skoot. Geen tekort aan power nie.
2. Hy ry lekker, sit lekker, en sy handling is soos n 800cc bike.
3. Die fiets het my glad nie moeg gemaak nie, nie eers na 800km in die saal nie. Behalwe kniee(lees hieronder)
4. Hy handle soos n droom op grond!!
5. Overall is ek baie happy, en glad nie spyt nie.

Punte wat ek nie so erg laaik nie  
1. Sy tank is te klein. Hy vat 20 liter.(So gehoor, nog nie tyd gehad om manual te lees nie  >:D  :imaposer: )
2. Glad nie so lig op petrol soos almal vertel het nie. Ek het heeltyd so 9-10km per liter gekry. Dit het beteken na so 160km het die petrol lig heeltyd aangekom. Ek het op 800km 4 keer gestop vir petrol.
3. Daar is nie wind beskerming op jou bene nie. Teen hoe spoed (180-200)het die wind my bene heeltyd probeer oopbuig. So my kniee en heupe is moeg van tank vas knyp heeltyd.


« Last Edit: October 08, 2012, 09:59:36 am by Manic »
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #73 on: October 08, 2012, 10:37:18 am »





















 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Triumph is kak!!
« Reply #74 on: October 08, 2012, 01:24:41 pm »
Goeie punte.
1. Hy trek n snot skoot. Geen tekort aan power nie.
2. Hy ry lekker, sit lekker, en sy handling is soos n 800cc bike.
3. Die fiets het my glad nie moeg gemaak nie, nie eers na 800km in die saal nie. Behalwe kniee(lees hieronder)
4. Hy handle soos n droom op grond!!
5. Overall is ek baie happy, en glad nie spyt nie.

Punte wat ek nie so erg laaik nie  
1. Sy tank is te klein. Hy vat 20 liter.(So gehoor, nog nie tyd gehad om manual te lees nie  >:D  :imaposer: )
2. Glad nie so lig op petrol soos almal vertel het nie. Ek het heeltyd so 9-10km per liter gekry. Dit het beteken na so 160km het die petrol lig heeltyd aangekom. Ek het op 800km 4 keer gestop vir petrol.
3. Daar is nie wind beskerming op jou bene nie. Teen hoe spoed (180-200)het die wind my bene heeltyd probeer oopbuig. So my kniee en heupe is moeg van tank vas knyp heeltyd.





Hi Manic

Ek is verbaas om te lees van jou brandstof verbruik, was bike al in vir eerste diens? Ek ry hard ( lyk na jou gps avg) en ek draf 16km/liter..........

Verder stem ek met alles saam, dis n kak lekker bike :laughing4:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Triumph is kak!!(report loaded)
« Reply #75 on: October 08, 2012, 01:45:54 pm »
Om 150 ave te kry, sit jy heeldag by 200kph.

Dis hoe ek gery het. Die volle 800km was ek nerens onder 180 nie.

9km per liter  >:D

Wat is inloop??
Wat is eerste diens??

 :peepwall:  :pot:  :peepwall:  :pot:

Ek het 2400km gery vd naweek, so sy eerste service so bietjie gemis  :imaposer:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Triumph is kak!!(report loaded)
« Reply #76 on: October 08, 2012, 01:51:44 pm »
Mooi man, ok nee nou verstaan ek beter, dan is 10km/l nie te erg teen daai spoed nie. Ek het egter 180km/h gedoen van Graaf Reinet tot in Uniondale al die pad en die verbruik was nie naastenby so hoog nie. Ek dink regtig hul doen iets op die eerste diens wat veronderstel was om op 800km te wees wat haar seiniger maak. Kragtig bly sy steeds sonder twyfel, slaan die limiter vinnig net na jy oorgooi 5e toe :laughing4: :laughing4:  Die manne wat se en dink (keyboard riders) dat die Triumph nie kan grond ry nie moet gerus n naweek uitstappie reel as ek weer in SA is :deal: Die bike mag maar grond ry!!
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Triumph is kak!!(report loaded)
« Reply #77 on: October 12, 2012, 04:21:20 pm »
Hope fuel consumption now sorted.

I had some kind of Oversea map on my fuel Injection. De Tuned map they use overseas in some Countries.

This bike now revs like a hooligan and it feels as if I have twice the power I had.

Let see what milage I get now on a tank  :thumleft:   :thumleft: 
 

Offline Gabies

  • Newbie
  • *
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Namibia
  • Posts: 45
Re: Triumph is kak!!(report loaded)
« Reply #78 on: October 15, 2012, 09:57:02 pm »
Worst consumption on mine was 12.3km per liter. Hard riding 180+  Best so far was 21km per liter
Triumph Explorer 1200
Triumph Tiger 800xc
Triumph Speed Triple(sold)
WR426
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Triumph is kak!!(report loaded)
« Reply #79 on: October 15, 2012, 10:14:39 pm »
Did 400km on Sunday.

Consumption came down to 6.3L per 100, hard riding!!

Seems like the new map works  :biggrin:

Never knew it can do 175kph in 3rd gear heheheheheheeh  :thumleft:  :biggrin: