Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Om die blok...  (Read 549 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Om die blok...
« on: October 16, 2012, 12:28:03 am »
Het sekerlik die oulikste meisie ooit!! Michelle se al van Donderdag aand sy is lus op te gaan ry Sondag. Sy was bietjie ongeluk toe dit die einde van die week so bietjie reen…  :peepwall:

Maar nie te min, Sondag more het gekom, en die weer het bietjie opgeklaar, en teen 9 klokke was ons in die pad.  :ricky: Die roete ; agter Rietvallei natuurresevaat om, onder die diens pad van die krag lyne agter Irene, na die diens pad van die spore om na Boschkop se kant toe…net so vinnag om die “blok” geskoet.

Michelle sien die mooi blom




Nadat ons van nader kyk is dit een of ander bol plant…




Natuurlik n trein




Die roete was nie te nat nie, maar daar was klomp plasse water…


En Michelle hou mos van dit. . . .

 :imaposer: :peepwall: :pot:
Hehehe, sy het gewonder hoeveel daar was, moes maar getel het!

Kom toe af op die weird tipe “koei”, tussen die ander…


Is dit n Eland?


Al langs die treinsspoor tot ons die Boschkop teerpad gekry het, sommer na Safari’s toe op Lynwood vir n middag ete. En bietjie daar rond geloop.
Het so vinnag om die “blok” gery. . .  :thumleft:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Riebeeker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Re: Om die blok...
« Reply #1 on: October 16, 2012, 07:17:16 am »
Mooi foto's  :thumleft:
Dankie vir die deel dis gewoonlik daai kort trippies wat die lekkerste is.

Die blom wat julle daar gesien het is die GIFBOL. Die boesmans het dit bol fyn gemaak en dit aan die pyle se punte gesmeer. Sy vloek naam is Boophone disticha
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Om die blok...
« Reply #2 on: October 16, 2012, 07:57:12 am »
Dankie Riebecker... Het nogal gewonder  :patch:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,357
  • Thanked: 533 times
  • No vestige of a beginning, no prospect of an end
Re: Om die blok...
« Reply #3 on: October 16, 2012, 07:59:40 am »
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Malibu

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Matchless (all models)
    Location: Europe
  • Posts: 11,131
  • Thanked: 60 times
  • Just a girl on a bike!
Re: Om die blok...
« Reply #4 on: October 16, 2012, 08:02:36 am »
This is a stunning pic! 

If you can photoshop the powerlines out, it could be a banner pic!   :thumleft:
They call me Judy or Judes...

You need chaos in your soul to birth a shining star!
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Om die blok...
« Reply #5 on: October 16, 2012, 08:22:40 am »
@ dwerg, jis sy laaik nie daai modder nie... haar voete was meer op my skoot as die pillion foot pegs, kan nie wag laat ons eendag vasteek in so poel, & om donder... :imaposer:. gaan my breek

@malibu, dankie...
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Khakibos

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 149
  • Ry!
Re: Om die blok...
« Reply #6 on: October 16, 2012, 10:34:08 am »
Leka foudies julle!! As daai Eland is, is hy maar maer!!  ;D