Om lesotho in 3 en 'n half dae

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

frans1

Race Dog
Joined
Jan 12, 2009
Messages
697
Reaction score
0
Location
Margate
Bike
BMW R1200GS Adventure
So is daar in Junie/July gery deur die Transkei vir 4 dae. Elke oggend was dit vroeg uit die vere om dan weer donker by on bestemming aan te kom! Dit was slegte grondpad na slegter na slegste grondpaaie as 'n mens dit so kan noem.
Toe word daar besluit om, om Lesotho te ry.
Net een voorwaarde is, dat ons nie weer in die donker by ons slaap plek mag aan kom nie. ::)

Ons besluit toe om die Vrydag 28st September om 13h00 te ry. Roete Port Shepstone, St Faiths, High Flats, Ixopo, Bulwer, Underberg tot by Heimville.
Wat gebeur toe! Dit reen katte en honde die hele week en ons besluit toe "Ons is nie bang vir water nie!"
Vrydag kom ons toe bymekaar en verander die roete so dat ons die klei gedeelte by St Faiths 'n mis gaan gee.
 

Attachments

  • 1.1Roete bespreking.JPG
    1.1Roete bespreking.JPG
    134.9 KB · Views: 412
Top