Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Show of your Bike Collection  (Read 5388 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 16 times
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #40 on: March 05, 2013, 07:53:37 am »
My latest addition :biggrin:

Eish, dis nice.  :thumleft:

Ek het 'n vreeslike swakplek vir goed wat mooi oorspronklik is - al ry hulle maar kakkerig teenoor vandag se goed.

Carpe BM.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #41 on: March 05, 2013, 04:41:19 pm »
Eendag as ek groot is..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Psteyn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Western Cape
  • Posts: 618
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #42 on: March 05, 2013, 07:38:08 pm »
My 2 ladies




Uploaded with ImageShack.us


XRV750 and 650fe
Mooi by mooi ;)
 

Offline ratrap

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,452
  • Thanked: 17 times
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #43 on: March 05, 2013, 08:22:03 pm »
 :biggrin:
No matter how much you push the envelope, it'll still be stationery.
 

Offline Offshore

Re: Show of your Bike Collection
« Reply #44 on: March 05, 2013, 09:46:26 pm »
 

Online Oshkosh

Re: Show of your Bike Collection
« Reply #45 on: March 06, 2013, 07:12:47 am »
My Stable  :biggrin:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Offline spaartekkies

Re: Show of your Bike Collection
« Reply #46 on: March 07, 2013, 05:43:25 pm »
hier is n' paar van myne
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #47 on: March 07, 2013, 09:02:15 pm »
Daarso is hulle nou. Kalahari L, jy sal nie glo hoe lekker daai S loop nie. Dit was so lekker dat die trip van Riversdal wat 260km huis toe is, 396km geraak het.  Hierdie is my stal perde en baie trots op hulle.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #48 on: March 07, 2013, 09:10:33 pm »
Bliksem Vaalbaas, maar jy is erg oor 'n Boxer motor..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #49 on: March 07, 2013, 09:18:13 pm »
Stofdonkie -  jou versameling is nader aan wat ek jare gelede van gedroom het - voor ek die pad byster geraak het. My stal moes so gelyk het;

R 80 GS
R 100 GS
R 1100 GS
R 1150 GS
R 1200 GS
en dan nog die Adv ook as ek dit kon doen.

Ja Weskus, daai twee potte groei op jou, en hulle is maar net donners betroubaar - myne  het my nog nooit in die steek gelaat nie.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Offshore

Re: Show of your Bike Collection
« Reply #50 on: March 07, 2013, 09:25:10 pm »
Stofdonkie -  jou versameling is nader aan wat ek jare gelede van gedroom het - voor ek die pad byster geraak het. My stal moes so gelyk het;

R 80 GS
R 100 GS
R 1100 GS
R 1150 GS
R 1200 GS
en dan nog die Adv ook as ek dit kon doen.

Ja Weskus, daai twee potte groei op jou, en hulle is maar net donners betroubaar - myne  het my nog nooit in die steek gelaat nie.
Baie nice, maar jou Avatar laat my dink dat daar dalk 'n duistere roep is
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #51 on: March 07, 2013, 09:41:16 pm »
Stofdonkie -  jou versameling is nader aan wat ek jare gelede van gedroom het - voor ek die pad byster geraak het. My stal moes so gelyk het;

R 80 GS
R 100 GS
R 1100 GS
R 1150 GS
R 1200 GS
en dan nog die Adv ook as ek dit kon doen.

Ja Weskus, daai twee potte groei op jou, en hulle is maar net donners betroubaar - myne  het my nog nooit in die steek gelaat nie.
Absoluut, daar sal nog eendag 'n 1200ADV in my stal ook staan, net eers die stal klaar bou :deal:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Samou

Re: Show of your Bike Collection
« Reply #52 on: March 07, 2013, 09:58:47 pm »
Ek raak skoon bewo as ek sien hoeveel plek julle het vir alles in die stal  :'(
Ego = 1/knowledge
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #53 on: March 08, 2013, 06:15:14 am »
Stofdonkie -  jou versameling is nader aan wat ek jare gelede van gedroom het - voor ek die pad byster geraak het. My stal moes so gelyk het;

R 80 GS
R 100 GS
R 1100 GS
R 1150 GS
R 1200 GS
en dan nog die Adv ook as ek dit kon doen.

Ja Weskus, daai twee potte groei op jou, en hulle is maar net donners betroubaar - myne  het my nog nooit in die steek gelaat nie.
Baie nice, maar jou Avatar laat my dink dat daar dalk 'n duistere roep is

Offshore -  As ek die dag daai gevoel kry gaan l ek defnitief op die bed tot die gevoel oorgaan al vat dit dae.   :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline TK-Ten

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 1,404
  • Thanked: 1 times
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #54 on: March 09, 2013, 05:14:18 am »
Mine :
Find ecstacy in life , the mere sense of living is joy enough .
KTM990 ADV . XR650R . FJR1300A . Yamaha Grizzly 550 4x4 . Kawasaki GTR1400
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,558
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #55 on: March 09, 2013, 11:10:46 am »
FOKKIT.......goeie werk!!  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 16 times
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #56 on: March 10, 2013, 08:10:20 pm »
Daarso is hulle nou. Kalahari L, jy sal nie glo hoe lekker daai S loop nie. Dit was so lekker dat die trip van Riversdal wat 260km huis toe is, 396km geraak het.  Hierdie is my stal perde en baie trots op hulle.

Hel ek laaik daai S. Regte kleur, belly pan - nice. Dis baie hoog op my lys van 'wil-h' bikes.

Carpe BM.
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,186
  • Thanked: 81 times
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #57 on: March 10, 2013, 09:39:03 pm »
Daarso is hulle nou. Kalahari L, jy sal nie glo hoe lekker daai S loop nie. Dit was so lekker dat die trip van Riversdal wat 260km huis toe is, 396km geraak het.  Hierdie is my stal perde en baie trots op hulle.

Hel ek laaik daai S. Regte kleur, belly pan - vnice. Dis baie hoog op my lys van 'wil-h' bikes.



Fokkit ek raak sommer bewoe as ek so S sien. Daar is nog een iewers in my toekoms.

Btw, is dit die een wat onlangs op gumtree was?
 

Offline Tap Tap

  • Newbie
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 12
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #58 on: March 13, 2013, 02:29:05 pm »
Attached pic which I hope works. Not sure if two bikes qualify as a collection, but here they are.
'14 Harley Fatboy Special
'10 BMW F800 GS
'08 Harley 1200 Sportster Nightster
 

Offline badballie

  • Macum Amicum Est
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,496
  • Thanked: 3 times
  • www.bikersagainstdrugs.co.za
Re: Show of your Bike Collection
« Reply #59 on: March 13, 2013, 02:44:34 pm »
2 ?

A Bm and a farm implement does not count as 2 ?  :imaposer:

Just kidding !! Nice Harley there Tap Tap  :thumleft:
Cash, Gas or Ass............ no-one rides for free :-)

I did it because I can, I can because I want to and I want to because you said that I couldn't !!!!!!!