dual
Race Dog
Nou seker nie 'n ride report nie, maar lekker gatvol gewerk die week
Net vinnig die agterpaaie gaan ry, die kop so bietjie gaan skoonkry, en sommer toe op 'n nuwe plek afgekom, sowaar, kan daar nog nuwe plekke wees waar ek nog nie was nie?
Lekker sandput gevind :biggrin: