Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dis beter as n Sondag oggend laat slaap. . . .  (Read 407 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Dis beter as n Sondag oggend laat slaap. . . .
« on: October 29, 2012, 11:42:11 am »
Willem bel my Sondag oggend 6h30 wakker; "Kom ons gaan ry...?"

Dis regtig moeilik om my rubber arm te draai. . . .  :peepwall:

Die groep, Willem en Maria, Michelle en ekke.

By Total op Hans Strydom weggespring 8 klokke uit na Delmas se kant toe. By die Rietvallei resevaat verby, sien ons 2 Renosters, elande, zebras, volstruise... Dit was baie meer wild as gewoonlik. Ry altyd daar verby as ek na my ma-hulle toe ry. Se vir Michelle gisteraand dat ons eintlik moes fotos geneem het... ai tog....!

By Klipfontein, slaan ons die grond Red Star Raceway toe...

Stop vir n foto by "jan se pan"

Van Red Star Cullinun toe, alles via die brown stuff

« Last Edit: October 29, 2012, 11:55:15 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Dis beter as n Sondag oggend laat slaap. . . .
« Reply #1 on: October 29, 2012, 11:45:54 am »
Nog pragtige sweeping gravel twisties na Cullinun se rigting. NOTE TO SELF: skryf vir Kersvader - GOPRO helmet kamera!!! PLEEEEEAAASSSEEE!!!

Te lekker gery om fotos te neem...  :ricky:

By oppistasie geeet op Cullinun...

Nom nom. . . .  :mwink:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Dis beter as n Sondag oggend laat slaap. . . .
« Reply #2 on: October 29, 2012, 11:53:36 am »
Van daar deur Rayton en die dienspoor pad van Boschkop gery na die Garsfontein pad... Lekker sports gehad in die modder... hehehe, en Michelle se voete was meer op my skoot as op die foot pegs...  :imaposer: :imaposer:.

N paar fotos op die trein brug, en van daar Cappachinos toe vir n Cappachino en koek 15h30 op n Sondag middag.

Dankie aan Willem, Maria en Michellie vir die lekker outride!! :thumleft:

Ps. 2 Foto's van die Groot Rooie voor haar was gister middag  :peepwall:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline Dwerg

Re: Dis beter as n Sondag oggend laat slaap. . . .
« Reply #3 on: October 29, 2012, 11:57:24 am »
As jy mooi gekyk het sou jy in daai hectic modder so stuk voor daai brug al die merke gesien het waar ek gister so paar keer gaan rond rol het  :imaposer:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Dis beter as n Sondag oggend laat slaap. . . .
« Reply #4 on: October 29, 2012, 11:58:47 am »
Lekker Allie.......so jy het omtrent gat geskuur die naweek. Dankie vir die saamry Sat!!  :thumleft:

Hier is sommer 'n pic van jou van Sat oggend....gaan skaf nou vir jou 'n GoPro aan......jy sal nie spyt wees nie.  :mwink:

Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 
Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Dis beter as n Sondag oggend laat slaap. . . .
« Reply #5 on: October 29, 2012, 01:47:28 pm »
As jy mooi gekyk het sou jy in daai hectic modder so stuk voor daai brug al die merke gesien het waar ek gister so paar keer gaan rond rol het  :imaposer:

Nee dit was vet sports!!! Het eenkeer ook amper omgedonder, om eerlik te wees weet ek nie hoe ek die Groot Rooie met twee siele op, reg op gehou nie...

gaan skaf nou vir jou 'n GoPro aan......jy sal nie spyt wees nie.  :mwink:
Wil so graag, maar moet begin verloof ring koop erens. . . .   :peepwall:

  :ricky: Carrots jy moet gewoont raak aan die prentjie. . .  :deal:  :imaposer:

Was moerse lekker, net jammer dit was so kort, moet eendag n lekker laaaaang entjie gaan ry!?

« Last Edit: October 29, 2012, 01:56:23 pm by alwyn_gs »