alwyn_gs
Race Dog
Willem bel my Sondag oggend 6h30 wakker; "Kom ons gaan ry...?"
Dis regtig moeilik om my rubber arm te draai. . . . eepwall:
Die groep, Willem en Maria, Michelle en ekke.
By Total op Hans Strydom weggespring 8 klokke uit na Delmas se kant toe. By die Rietvallei resevaat verby, sien ons 2 Renosters, elande, zebras, volstruise... Dit was baie meer wild as gewoonlik. Ry altyd daar verby as ek na my ma-hulle toe ry. Se vir Michelle gisteraand dat ons eintlik moes fotos geneem het... ai tog....!
By Klipfontein, slaan ons die grond Red Star Raceway toe...
Stop vir n foto by "jan se pan"
Van Red Star Cullinun toe, alles via die brown stuff