Vintage_Mania
1979 Honda CB400T
Die manne "in the know", Groenie, Doc, LeCap, Fergen. Verduidelik bietjie vir my die pro's en con's as mens die 2 fietse moet vergelyk. Ek kyk uit vir 'n single (budget restrained) en het rond geloer vir 'n XT500 of XL500 maar loop redelik gereeld KLR600's raak wat te koop aangebied word.
Is dit die moeite werd om na so iets te kyk?
Is dit die moeite werd om na so iets te kyk?