Bash..Rally?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,047
Reaction score
55
Bike
BMW F650GS / Dakar
    Ek is n nuwe Wild Dog en verstaan nog nie die besigheid lekker nie.My vrou se n bash en n rally is dieselfde ding en n rally is net n gesuip.Ek se ,nee,n bash is miskien dieselfde ,maar net baie anders,maar ek is nie seker nie.Is daar miskien n Wild Dog met meer insig wat my kan help?
 
Top