WOA useless and helpful

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Hoe kan 1 tak so useless wees en die ander tak so behulpsaam.

Call Randburg branch 3rd time lucky somebody pics up.

Hi morning. Do you have Thor Sector Knee Guards in stock the adult size?

Answer: No

Silence.

Nou dalk is ek net DDK maar mens sal verwag die snotkop sal 'n antwoord gee soos dit sal oor 2 weke hier wees plus minus, want ons wag vir die supplier. Moes dit uit hom trek omtrent net om 'n idee te kry.


Bel Somerset Wes tak.

Antw na so paar sekondes. Behulpsaam gaan check of daar stock is maar hulle het nie, maar stel 'n soortgelyke ietm voor, die Fly knee guard.

Ek hoef die man darem nie onder kruisverhoor te sit om 'n antwoord te kry nie.
Jammer ek kan nie sy naam onthou nie en dis 'n jammerte ek kan nie vanmiddag by die Somerset Wes shop instap nie.

Sug. Oor en uit
 
Top