Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: New Member to the Family  (Read 988 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #20 on: November 13, 2012, 09:07:20 am »
Mense verbaas my nog elke dag. Dat ons almal nie al geloof in ons medemens verloor het nie, is sekerlik te danke aan sosiale media soos WD waar mens nog goeie, betroubare en sout van die aarde friende kan ontmoet wat se breins so half op die selle manier werk.

Na ek die fiets ontvang het, het ek besluit ek gaan nie verder kommunikeer met die twatwaffle wat hom aan my verkoop het nie. Ek gaan die goedjies koop wat vervang moet word en die fiets my fiets maak. Nie lus vir 'n bakleiery en kostes nie. Maar toe dag die perd dis 'n goeie ding om te bel en uit te vind of ek nou tevrede is met die fiets wat ek ontvang het. Uit die aard van die saak het ek hom toe verduidelik wat ek dink van die fiets wat ek ontvang het en wat ek dink hy met sy spray blikkies moet doen. Sal die donner nie aan my verduidelik nie: "Maar ek kon jou R15000 gevra het vir die fiets en hy sou in dieselfde toestand daar aangekom het!". So wat sę jy nou eintlik? Ek moet jou maar vergewe want jy kon 'n grooter twatwaffle gewees het??????

Sal nie weer 'n fiets koop as ek nie die persoon ken, of iemand vir my gaan seker maak het wat die toestand is nie.

Aaaaaai.

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #21 on: November 13, 2012, 09:23:35 am »
 ??? ??? ??? ???
Wat nou? Moet net nie se dis die enjin nie, want dit kan duur wees.
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #22 on: November 13, 2012, 09:33:49 am »
??? ??? ??? ???
Wat nou? Moet net nie se dis die enjin nie, want dit kan duur wees.

Darem nie. Motor is baie goed!

Man, met my eerste post sal jy aflei dat die knaap my iets verkoop het, maar nie afgelewer het soos bespreek nie. Grootste issue was dat hy met silver en swart spay blikkies ingeklim het om te probeer mooi maak. Overspray op alles. En ek bedoel alles!!! Het 2 van ons die hele Saterdag gevat net om dit skoon te kry. Daar was nog 'n klomp ander goed waaroor hy gelieg het, maar dit is nou ou nuus. Ek like die bike en ek ry hom.

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #23 on: November 13, 2012, 10:30:00 am »
Nou's jou kans om hom in sy oorspronklike kleure te verf! 
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #24 on: November 13, 2012, 10:40:58 am »
Nou's jou kans om hom in sy oorspronklike kleure te verf! 

Gedink dit is sy oorspronklike kleur???? Het ek myself misgis?

Die side covers is oorspronklik - het nog die factory sticker op hulle. Die tank lyk ook oorspronklik as jy kyk op die plekkies waar die sitplek hom deur skuur??

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #25 on: November 13, 2012, 11:22:13 am »
Dis reg! 'n Kollega van my het ook 'nuwe een gehad met daardie wit (myne was rooi).
Dleidraad le in die stickers - dis baie moelik om hulle na te boots.
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #26 on: November 13, 2012, 11:35:36 am »

Dankie Rooikat. Ek dink ek moet bietjie by jou kom kuier. Lyk my daar is baie raad te gee van jou kant af.

Waar in Pretoria is jy? Hou jy bier koud of is jy 'n geheel onthouer?

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,401
  • Thanked: 724 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: New Member to the Family
« Reply #27 on: November 13, 2012, 11:47:15 am »
Jis, ek is sommer die bliksem in  :dousing: Maar ons weet jy sal hom regkry en joune maak soos die res van jou bikes. Sien uit daarna.

Help ook nie jy doen dit halfpad nie. Strip en doen oor.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #28 on: November 13, 2012, 01:20:10 pm »

Dankie Rooikat. Ek dink ek moet bietjie by jou kom kuier. Lyk my daar is baie raad te gee van jou kant af.

Waar in Pretoria is jy? Hou jy bier koud of is jy 'n geheel onthouer?

Villieria. Laat weet net voor die tyd sodat ek genoeg bier het (so terloops, ek drink net egte bier - SABS maak mielie koeldrank!)  :laughing4:
(Tuinier was lanklaas hier - bring jou eie grassnyer en geweer, niks minder as 'n Holland & Holland nie!)
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #29 on: November 13, 2012, 01:35:55 pm »
Villieria.

Heito!! Dan is ons bure. Ek is ook 'n man van die Moot. Ek bly in Eloffsdal. Snaaks dat ek jou nog nie gesien het nie. Ek kuier gereeld daar is 21ste Laan, Villieria!

Ek sal jou laat weet!

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #30 on: November 13, 2012, 01:48:55 pm »
Reg! Ek is in 26e Laan.
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #31 on: November 29, 2012, 02:37:18 pm »

My Xmiss persente is hier. Nuwe speke en nippels is in die land!! Volgende week gaan ek die wiele oordoen en ook die voorste vurke! Kan nie wag nie.

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #32 on: January 08, 2013, 07:25:23 pm »
Okay ek het nog nie begin nie - maar gaan oor so 2 weke begin sodra ek klaar is met my nuwe braai. Braai is tog ook redelik belangrik.

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #33 on: January 08, 2013, 09:11:25 pm »
Ek hou duim vas - vir die braai!

Die vurk is nie 'n groot storie nie - runner het die olie seels (baie billik), die res is net 'n bietjie spoeg en sweet.

Ek het 'n mod vir die stof seels, 'n O-ring wat binne die stof seel sit, want hulle sal al 'n bietjie moeg wees.
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #34 on: January 09, 2013, 06:16:48 am »

@Rooikat - wat vra hy vir die olie seëls? Ek moet dit ook dringend aanpak. Die linkerkantste een het reeds begin lek....

« Last Edit: January 09, 2013, 06:17:48 am by Vintage_Mania »
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #35 on: January 09, 2013, 07:03:57 am »
Kannie onthou nie, dit was 3 jaar gelede.  Seker om en by R100?

Bel maar - 012 940 8666
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 
Online Vintage_Mania

Re: New Member to the Family
« Reply #36 on: January 10, 2013, 09:49:39 am »
Kannie onthou nie, dit was 3 jaar gelede.  Seker om en by R100?

Bel maar - 012 940 8666

@Rooikat - kan jy onthou wat die mates is van die olie seëls? Runner kan help maar moet die sizes kry om seker te maak.

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: New Member to the Family
« Reply #37 on: January 10, 2013, 10:48:54 am »
Kannie onthou nie, dit was 3 jaar gelede.  Seker om en by R100?

Bel maar - 012 940 8666

@Rooikat - kan jy onthou wat die mates is van die olie seëls? Runner kan help maar moet die sizes kry om seker te maak.

Jammer, VM. Ou seels lankal weggegooi. Veiligste is om die furk iutmekaar te haal, en 'n ou seel vir runner te vat. Dis wat ek gedoen het.