katvis
Pack Dog
:thumleft: Het so n paar goedjies, "online", by 4x4Direct n paar dae terug gekoop!
Moet net die man/ne prys, want dit is regtig goeie kwalityd produkte teen baie goeie pryse!
Ek het ook nou eers gesien dat die man ook n willehond is!