Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)  (Read 4087 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mark Hardy

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,386
  • Thanked: 3 times
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala
« Reply #40 on: November 21, 2012, 02:11:55 pm »
was good to see you bunch of hooligans on the Vaal road, I was so F&^%king pissed off that I was stuck in a cage.

Lekker RR  :thumleft:
 

Offline Ploegskaar

  • Member
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 184
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala
« Reply #41 on: November 21, 2012, 04:05:35 pm »
Ek is in vir die volgende en. Sorry no more spots available.

Nice RR OS jammer ek moes die een mis.
Currently "Bikeloos"
SOLD - KTM 990 Adventure S
SOLD - Yamaha YZ250
Too many other bikes owned in the past to mention
You have to learn the rules of the game, and then you have to ride faster than anyone else.
 

Offline Smokes

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 825
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala
« Reply #42 on: November 21, 2012, 04:34:10 pm »
Ek is in vir die volgende en. Sorry no more spots available.

Nice RR OS jammer ek moes die een mis.
Lekker Ploegie....ons het jou gemis 8)
Ry hom Kwagga !!!
KTM 950SE, KTM 990 R
BMW R1200 GSA,
BMW R1200 GS(sold)
KTM 990 adventure (sold) Dakar 650 (sold), YAMAHA WR 450F,   KAWA KDX 200.
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,577
  • Thanked: 7 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala
« Reply #43 on: November 22, 2012, 07:39:09 am »
OK Manne

Dit lyk asof daar commitments is

1 Swifty
2 Dodo (FireSquirrel)
3 Smokes
4 Kierie
5 JC
6 Panne
7 Madmike
8 Bud500
9 RedRider
10 Die Wortel
11 EATMYKTM
12 Nico
13 Cocky
14 Ploegie

Die chaletjies is dan vol as ons share

Ek weet daar is manne soos Boer,Dwerg, Mark Hardy asook Swart Gevaar wat ook sal wil gaan
Daar is plek op die grasperke vir tente

Ek reel vroegtydig!
Paasnaweek is volgende jaar op die 29ste Maart en is tradisioneel maar gesinsvakansie tyd.
Ek dink ons moet sommer reeds in Februarie die volgende een aanpak!

Naweke van 22 tot 24 Feb of 1 tot 3 Maart is oop

Julle sal moet vroegtydig reel om die vrydag af te vat want die vrydag is verkieslik deel van die naweek
Gee my 'n idee van die moontlikheid om dalk die maandag ook af te vat, dan kan ons die trip met nog 'n dag extend
Laat weet watter naweek en dan boek ek die boskamp sommer nog die jaar
Sal later kostes en ander reelings confirm!

O ja and Andrew - don't worry about the afrikaans - as long as you can drink we can try and understand the language of the opressor
The rest of you - SHARRATHEFUCKUP!
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: November 22, 2012, 07:41:12 am by Orangeswifty »
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline EATMYKTM.

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Gauteng
  • Posts: 976
  • Thanked: 1 times
  • Life's a journey- lets ride it together!
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #44 on: November 22, 2012, 09:12:55 am »
 :thumleft:
Got to take the time to do the things you wouldn't normally do.
 

Offline Dwerg

Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #45 on: November 22, 2012, 10:04:52 am »
Sal graag wil gaan en sommer 'n bday naweek uit dit wil maak. As daar 'n spot oop gaan sit my maar in die ry, anders tent ek sommer  :thumleft:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Smokes

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 825
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala
« Reply #46 on: February 01, 2013, 09:59:46 am »
OK Manne

Dit lyk asof daar commitments is

1 Swifty
2 Dodo (FireSquirrel)
3 Smokes
4 Kierie
5 JC
6 Panne
7 Madmike
8 Bud500
9 RedRider
10 Die Wortel
11 EATMYKTM
12 Nico
13 Cocky
14 Ploegie

Die chaletjies is dan vol as ons share

Ek weet daar is manne soos Boer,Dwerg, Mark Hardy asook Swart Gevaar wat ook sal wil gaan
Daar is plek op die grasperke vir tente

Ek reel vroegtydig!
Paasnaweek is volgende jaar op die 29ste Maart en is tradisioneel maar gesinsvakansie tyd.
Ek dink ons moet sommer reeds in Februarie die volgende een aanpak!

Naweke van 22 tot 24 Feb of 1 tot 3 Maart is oop

Julle sal moet vroegtydig reel om die vrydag af te vat want die vrydag is verkieslik deel van die naweek
Gee my 'n idee van die moontlikheid om dalk die maandag ook af te vat, dan kan ons die trip met nog 'n dag extend
Laat weet watter naweek en dan boek ek die boskamp sommer nog die jaar
Sal later kostes en ander reelings confirm!

O ja and Andrew - don't worry about the afrikaans - as long as you can drink we can try and understand the language of the opressor
The rest of you - SHARRATHEFUCKUP!
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Die tyd word min...
Gaan ons nog ry....
Die naweek van die 22 Feb gaan moeilik wees vir my.
Die 1ste Maart is befok  :thumleft:

Hein kan ons muskien besluit op n datum...dan weet ek wat om te reel..

Ek dink Panne wil ook weet .. :pot: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Ry hom Kwagga !!!
KTM 950SE, KTM 990 R
BMW R1200 GSA,
BMW R1200 GS(sold)
KTM 990 adventure (sold) Dakar 650 (sold), YAMAHA WR 450F,   KAWA KDX 200.
 

Offline Panne

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,096
  • Thanked: 4 times
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala
« Reply #47 on: February 01, 2013, 10:10:56 am »
Die tyd word min...
Gaan ons nog ry....
Die naweek van die 22 Feb gaan moeilik wees vir my.
Die 1ste Maart is befok  :thumleft:

Hein kan ons muskien besluit op n datum...dan weet ek wat om te reel..

Ek dink Panne wil ook weet .. :pot: :imaposer: :imaposer: :imaposer:


SHARRATHEFAKAP!  :biggrin:

1ste Maart werk vir my ook! :thumleft:
"Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is diť wat reeds tevore gewys het dat hulle kan byt." - C.J. Langenhoven
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,557
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #48 on: February 01, 2013, 10:49:11 am »
Daar is 'n kinkel in die kabel.....laat La Orange Rapide maar self vertel.......... :peepwall:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline madmike999

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,995
  • www.studio88.co.za info@studio88.co.za
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #49 on: February 01, 2013, 10:58:31 am »
Daar is 'n kinkel in die kabel.....laat La Orange Rapide maar self vertel.......... :peepwall:


daar is nog 'n KTM wat stukkend is.....  :pot:
'82 R100 RS,  '98 Africa Twin,  Vespa 180 Rally
 

Offline Smokes

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 825
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #50 on: February 01, 2013, 11:42:45 am »
Daar is 'n kinkel in die kabel.....laat La Orange Rapide maar self vertel.......... :peepwall:
aag fok nee. Wat nou.  :patch:
Ry hom Kwagga !!!
KTM 950SE, KTM 990 R
BMW R1200 GSA,
BMW R1200 GS(sold)
KTM 990 adventure (sold) Dakar 650 (sold), YAMAHA WR 450F,   KAWA KDX 200.
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,557
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #51 on: February 01, 2013, 11:47:22 am »
Daar is 'n kinkel in die kabel.....laat La Orange Rapide maar self vertel.......... :peepwall:
aag fok nee. Wat nou.  :patch:

Issues met die venue........... :'(
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,577
  • Thanked: 7 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Re: 2012 Rebel YE Run & first run 2013
« Reply #52 on: February 01, 2013, 01:08:22 pm »
Manne - Zinyala is toe
Wanbestuur, bedrog en nog ander probleempies.
Ek ken nie details nie......................Die punt is die operation is onder likwidasie
Ek ken die likwidateur en kan miskien nog steeds reel dat ons die boskamp kan gebruik.
Alles hang af van die likwidateur.

Ek weet hulle het 'n basiese inkomste nodig om sekere personeel nog te kan betaal so 'n uitverhuring van die boskamp sal dalk nie 'n sleg move wees van hulle kant af nie.
Ek sal uitvind en terugkom na julle toe.

Plan B is om dalk na my pel Franna se plaas op Thabazimbi te gaan
Daar kan ook so 14 mense slaap en daar is plenty kampplek op die plaas as daar meer is.
Ons hou maar vir eers die datum 1 tot 3 Maart.

ek sal laat weet
Keep watching this space :thumleft:
« Last Edit: February 01, 2013, 01:11:37 pm by Orangeswifty »
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,162
  • Thanked: 118 times
  • DILLIGAF
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #53 on: February 01, 2013, 01:11:17 pm »
Manne - Zinyala is toe
Wanbestuur, bedrog en nog ander probleempies.
Ek ken nie details nie......................Die punt is die operation is onder likwidasie
Ek ken die likwidateur en kan miskien nog steeds reel dat ons die boskamp kan gebruik.
Alles hang af van die likwidateur.

Ek weet hulle het 'n basiese inkomste nodig om sekere personeel nog te kan betaal so 'n uitverhuring van die boskamp sal dalk nie 'n sleg move wees van hulle kant af nie.
Ek sal uitvind en terugkom na julle toe.

Plan B is om dalk na my pel Franna se plaas op Thabazimbi te gaan
Daar kan ook so 14 mense slaap en daar is plenty kampplek op die plaas as daar meer is.
Ons hou maar vir eers die datum 1 tot 3 Maart.

ek sal laat weet
Keep watching this space :thumleft:
Liewe ouers, shocked face!!
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,577
  • Thanked: 7 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #54 on: February 01, 2013, 01:17:38 pm »
Manne - Zinyala is toe
Wanbestuur, bedrog en nog ander probleempies.
Ek ken nie details nie......................Die punt is die operation is onder likwidasie
Ek ken die likwidateur en kan miskien nog steeds reel dat ons die boskamp kan gebruik.
Alles hang af van die likwidateur.

Ek weet hulle het 'n basiese inkomste nodig om sekere personeel nog te kan betaal so 'n uitverhuring van die boskamp sal dalk nie 'n sleg move wees van hulle kant af nie.
Ek sal uitvind en terugkom na julle toe.

Plan B is om dalk na my pel Franna se plaas op Thabazimbi te gaan
Daar kan ook so 14 mense slaap en daar is plenty kampplek op die plaas as daar meer is.
Ons hou maar vir eers die datum 1 tot 3 Maart.

ek sal laat weet
Keep watching this space :thumleft:
Liewe ouers, shocked face!!
Ja nee - so i also say
 :o These things happen overnight!

Dit sal jammer wees as ons die tradisie moet breek
Ek sal uit die aard van die saak probeer reel dat ons steeds die venue kan gebruik
Dis nie heeltemal onmoontlik nie!
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,577
  • Thanked: 7 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #55 on: February 01, 2013, 01:27:32 pm »
Daar is 'n kinkel in die kabel.....laat La Orange Rapide maar self vertel.......... :peepwall:


daar is nog 'n KTM wat stukkend is.....  :pot:
Hey Mike - daars net een rede hoekom daai 1970 skoeter van jou nog loop
Die ding is so fokken stadig....................................
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,263
  • Thanked: 17 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: 2012 Rebel YE Run & first run 2013
« Reply #56 on: February 01, 2013, 01:36:32 pm »
Manne - Zinyala is toe
Wanbestuur, bedrog en nog ander probleempies.
Ek ken nie details nie......................Die punt is die operation is onder likwidasie
Ek ken die likwidateur en kan miskien nog steeds reel dat ons die boskamp kan gebruik.
Alles hang af van die likwidateur.

Ek weet hulle het 'n basiese inkomste nodig om sekere personeel nog te kan betaal so 'n uitverhuring van die boskamp sal dalk nie 'n sleg move wees van hulle kant af nie.
Ek sal uitvind en terugkom na julle toe.

Plan B is om dalk na my pel Franna se plaas op Thabazimbi te gaan
Daar kan ook so 14 mense slaap en daar is plenty kampplek op die plaas as daar meer is.
Ons hou maar vir eers die datum 1 tot 3 Maart.

ek sal laat weet
Keep watching this space :thumleft:
Plan B is ook reg  :thumleft: solank ons kan bike ry vuur maak en BIER drink .
FTS
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,577
  • Thanked: 7 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Re: 2012 Rebel YE Run & first run 2013
« Reply #57 on: February 01, 2013, 02:24:08 pm »
Manne - Zinyala is toe
Wanbestuur, bedrog en nog ander probleempies.
Ek ken nie details nie......................Die punt is die operation is onder likwidasie
Ek ken die likwidateur en kan miskien nog steeds reel dat ons die boskamp kan gebruik.
Alles hang af van die likwidateur.

Ek weet hulle het 'n basiese inkomste nodig om sekere personeel nog te kan betaal so 'n uitverhuring van die boskamp sal dalk nie 'n sleg move wees van hulle kant af nie.
Ek sal uitvind en terugkom na julle toe.

Plan B is om dalk na my pel Franna se plaas op Thabazimbi te gaan
Daar kan ook so 14 mense slaap en daar is plenty kampplek op die plaas as daar meer is.
Ons hou maar vir eers die datum 1 tot 3 Maart.

ek sal laat weet
Keep watching this space :thumleft:
Plan B is ook reg  :thumleft: solank ons kan bike ry vuur maak en BIER drink .
Stem :thumleft:
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline Jules

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,473
  • Living with "LevenNinetyItis" and Loving it
Re: 2012 Rebel YE Run & first run 2013
« Reply #58 on: February 01, 2013, 02:29:35 pm »
Manne - Zinyala is toe
Wanbestuur, bedrog en nog ander probleempies.
Ek ken nie details nie......................Die punt is die operation is onder likwidasie
Ek ken die likwidateur en kan miskien nog steeds reel dat ons die boskamp kan gebruik.
Alles hang af van die likwidateur.

Ek weet hulle het 'n basiese inkomste nodig om sekere personeel nog te kan betaal so 'n uitverhuring van die boskamp sal dalk nie 'n sleg move wees van hulle kant af nie.
Ek sal uitvind en terugkom na julle toe.

Plan B is om dalk na my pel Franna se plaas op Thabazimbi te gaan
Daar kan ook so 14 mense slaap en daar is plenty kampplek op die plaas as daar meer is.
Ons hou maar vir eers die datum 1 tot 3 Maart.

ek sal laat weet
Keep watching this space :thumleft:
Plan B is ook reg  :thumleft: solank ons kan bike ry vuur maak en BIER drink .
en Franna se wild met n 9mm kwess   :peepwall: :pot:
690R Lost but not forgotten
1190R
 

Offline Veldbrand

  • Super Saaiber Slet
  • Vendors
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 2 times
  • Hou die blink kant in!
    • Koedoeskloof Country Lodge
Re: 2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)
« Reply #59 on: February 01, 2013, 02:41:10 pm »
Manne - Zinyala is toe
Wanbestuur, bedrog en nog ander probleempies.
Ek ken nie details nie......................Die punt is die operation is onder likwidasie
Ek ken die likwidateur en kan miskien nog steeds reel dat ons die boskamp kan gebruik.
Alles hang af van die likwidateur.

Ek weet hulle het 'n basiese inkomste nodig om sekere personeel nog te kan betaal so 'n uitverhuring van die boskamp sal dalk nie 'n sleg move wees van hulle kant af nie.
Ek sal uitvind en terugkom na julle toe.

Plan B is om dalk na my pel Franna se plaas op Thabazimbi te gaan
Daar kan ook so 14 mense slaap en daar is plenty kampplek op die plaas as daar meer is.
Ons hou maar vir eers die datum 1 tot 3 Maart.

ek sal laat weet
Keep watching this space :thumleft:
Plan B is ook reg  :thumleft: solank ons kan bike ry vuur maak en BIER drink .
en Franna se wild met n 9mm kwess   :peepwall: :pot:
En Dawie net gou vir die pastoor se engel koor 'n paar vris lyne kap voor hulle moeg raak en al die water uit die dam laat loop...  :lol8:


Co-ordinates: S33 30.300 E21 10.258  http://www.koedoeskloof.co.za/  facebook - Koedoeskloof Country Lodge, Dwarsrivier, Ladismith, WC
Life is like hitch hiking, just when you think you're not going to get a lift, you don't.