1200GS instument cover

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Hi Ouens.
Ek het een van die instrument paneel cover dinges op my GS. Weet julle dalk waar my connection een van dit kan koop. Sien die foto aangeheg vir waarvan ek praat. Weet nie regtig wat jy dit noem nie.

???
 

Attachments

  • Instrument panel thing.jpg
    Instrument panel thing.jpg
    55 KB · Views: 148
Top