Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dwerg in Hospital  (Read 4317 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline White Rhino

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,926
  • Thanked: 4 times
  • Save the White Rhino
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #100 on: November 21, 2012, 05:49:33 am »
Hope this incident is Short-lived - Get well
I'd rather have a full bottle in front of me than a full frontal lobotomy
Nothing clears the head like a throttle twisted and the fresh air on the tip of the nose

Beta 300RR, KTM500, KTM990 Adv, HPN635, 1200GS LC
 

Offline Mambat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,181
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #101 on: November 21, 2012, 06:34:09 am »
Strongs Dwerg!!!

Mend quick and get out there and kick that KTM's butt!

Cheers

Mambat
« Last Edit: November 21, 2012, 11:07:07 am by Mambat »
KTM 990S R.I.P
Z750
YZ250
GS1150 (Sold)
Broken & Resting...................zzzzzzz
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,382
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #102 on: November 21, 2012, 06:40:51 am »
Strongs -- net hoe die toeval is . My suster se dogter (27) is die naweek ook opgeneem in Kloof met beroerte /bloeding op brein ... in n indused koma huidiglik daar ---- so weet hoe dit voel as so iets gebeur .  :(

Hoop jy kom gou reg en moet nie jou brein oorwerk nou dat jy hom ontdek het nie ....... :biggrin:
En die KTM sit nog en giggel vir jou .... daai perd moet nog getem word.
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Justin

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 808
  • Bring it!
    • Sports Vision
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #103 on: November 21, 2012, 07:00:12 am »
Hey Dwerg, sterkte man!
Carpe diem!
 

Offline Justin

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 808
  • Bring it!
    • Sports Vision
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #104 on: November 21, 2012, 07:00:25 am »
Het iemand 'n update?
Carpe diem!
 

Offline skydiver

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #105 on: November 21, 2012, 07:14:18 am »
Wens jou 'n spoedige herstel toe, Dwerg.
 :thumleft:
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline Gryshond

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,125
  • Thanked: 1 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #106 on: November 21, 2012, 07:17:03 am »
Het iemand 'n update?
Lees en presteer
Thanks vir almal wat kom kuier het vanaand. Julle het my aand gemaak  :thumleft:

Dokter reken ek gaan nie 'n operasie nodig hÍ nie maar sal vir ten minste nog twee weke buite aksie wees
 

Offline haasdas

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 205
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #107 on: November 21, 2012, 07:21:53 am »
Gatslag!  Sterket mens, hoop dinge is gou sorted.
 

Offline Dwerg

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #108 on: November 21, 2012, 07:22:34 am »
Het iemand 'n update?

Eks heel ok. Lyk of die bloeding self gaan op los. Gaan vandag vir X-rays vir my rug, nek, ribbes en pelvis. As die extrale goed lyk kan ek einde van die week by die huis wees. Dan nog so week by die huis dan kan ek weer werk  :thumleft:
« Last Edit: November 21, 2012, 07:23:57 am by Dwerg »
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 19,018
  • Thanked: 1102 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #109 on: November 21, 2012, 07:25:00 am »
Het iemand 'n update?

Eks heel ok. Lyk of die bloeding self gaan op los. Gaan vandag vir X-rays vir my rug, nek, ribbes en pelvis. As die extrale goed lyk kan ek einde van die week by die huis wees. Dan nog so week by die huis dan kan ek weer werk  :thumleft:

Het die dokter spesifiek gesÍ wanneer jy by jou broer moet kom kuier??
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Gryshond

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,125
  • Thanked: 1 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #110 on: November 21, 2012, 07:25:40 am »
Bly om te hoor dwergie, sal kom draai so gou ek kan
 

Offline Bensien

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #111 on: November 21, 2012, 07:26:59 am »
Het iemand 'n update?

Eks heel ok. Lyk of die bloeding self gaan op los. Gaan vandag vir X-rays vir my rug, nek, ribbes en pelvis. As die extrale goed lyk kan ek einde van die week by die huis wees. Dan nog so week by die huis dan kan ek weer werk  :thumleft:

So ek kan maar die borslappe en inkleurboeke wat ek vir jou gekoop het gaan teruggee
Why do things that only happen to stupid people always happen to me?
 

Offline Dwerg

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #112 on: November 21, 2012, 07:31:22 am »
Het iemand 'n update?

Eks heel ok. Lyk of die bloeding self gaan op los. Gaan vandag vir X-rays vir my rug, nek, ribbes en pelvis. As die extrale goed lyk kan ek einde van die week by die huis wees. Dan nog so week by die huis dan kan ek weer werk  :thumleft:

Het die dokter spesifiek gesÍ wanneer jy by jou broer moet kom kuier??

Nee maar hy het genoem dat jy jou RT vir my moet leen  :deal:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 19,018
  • Thanked: 1102 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #113 on: November 21, 2012, 07:33:07 am »
Het iemand 'n update?

Eks heel ok. Lyk of die bloeding self gaan op los. Gaan vandag vir X-rays vir my rug, nek, ribbes en pelvis. As die extrale goed lyk kan ek einde van die week by die huis wees. Dan nog so week by die huis dan kan ek weer werk  :thumleft:

Het die dokter spesifiek gesÍ wanneer jy by jou broer moet kom kuier??

Nee maar hy het genoem dat jy jou RT vir my moet leen  :deal:

Hy is seker F....n mal!!!! Het hy nie gesien wat doen jy met mooi bikes nie???? >:D
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline W1P30UT

  • 7.2kW Pilot
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 722
  • Centurion
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #114 on: November 21, 2012, 07:36:32 am »
Only saw this now....

Glad you're ok Dwerg. :thumleft: Get well soon!!!!
Love is the feeling when you like something as much as your motorbike.
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #115 on: November 21, 2012, 07:39:53 am »
Goed om te hoor alles is fine...  :thumleft:

Then yet, onkruid vergaan nie so maklik nie....  :peepwall:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Moereloos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 535
  • Thanked: 1 times
  • I am the chairman...
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #116 on: November 21, 2012, 07:40:22 am »
Sterkte Dwerg. Ek gaa nie vir jou in die hospitaal kom kuier nie - laaskeer wat ek in 'n hospitaal ingegaan het het dit my amper vyf maande gevat om weer daar uit te kom  :biggrin:
Out of the gloom a voice said unto me, "Smile and be happy, things could be worse." So I smiled and was happy and behold things did get worse.
 

Offline Dwerg

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #117 on: November 21, 2012, 07:43:55 am »
Sterkte Dwerg. Ek gaa nie vir jou in die hospitaal kom kuier nie - laaskeer wat ek in 'n hospitaal ingegaan het het dit my amper vyf maande gevat om weer daar uit te kom  :biggrin:

 :lol8:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline BlingKing

  • Don't just fix it - BLING IT!
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,007
  • Thanked: 38 times
  • R3k Vendor
    • Bling King Motorcycles
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #118 on: November 21, 2012, 07:47:41 am »
Sh!te just saw this now, get well soon and kicking dust clouds on yer bike stat!
Importers for WILBERS Suspension AG, HAGON Shocks UK, BITUBO SUSPENSION, TRACTIVE SUSPENSION,
 & WUNDERLICH for your BMW!
Agents for: HYPERPRO, OHLINS, RACE-TECH, K-TECH.
Specialists in Suspension Upgrades & Repairs, Servicing & Repairs on ALL Dual-Purpose/Adventure Bikes.
 

Offline Dwerg

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #119 on: November 21, 2012, 07:54:29 am »
Sh!te just saw this now, get well soon and kicking dust clouds on yer bike stat!

Thanks BK. I saw you on the N1 north just before allendale the other day (or that show 1200 on a trailor at least). Pulled up next to you and had a good ogle at that bike
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy