Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dwerg in Hospital  (Read 4305 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,441
  • Thanked: 333 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #20 on: November 20, 2012, 03:37:42 pm »
Wow ! Dis nou slegte nuus. Sterkte ou maat en hoop dit is nie ernstig en jy is gou gesond.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,618
  • Thanked: 109 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #21 on: November 20, 2012, 03:38:30 pm »
Strongs mate! Get well soon! :thumleft:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 

Geotraveller

  • Guest
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #22 on: November 20, 2012, 03:43:17 pm »
Sterkte Dwerg en die familie.
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #23 on: November 20, 2012, 03:45:52 pm »
 :o

Hectic!

Sterkte Dwerg!  

Hoop jy kom vinnig uit die hospitaal uit en dat als goed sal gaan
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline EATMYKTM.

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Gauteng
  • Posts: 976
  • Thanked: 1 times
  • Life's a journey- lets ride it together!
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #24 on: November 20, 2012, 03:47:59 pm »
My Prayers are with you Dwerg, Get well soon China!  :thumleft:
Got to take the time to do the things you wouldn't normally do.
 

Ganjora

  • Guest
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #25 on: November 20, 2012, 03:48:22 pm »
bleeding on the brain?
i don't believe it - his head is hollow.
 

Offline WP

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #26 on: November 20, 2012, 03:48:46 pm »
Bliksem! :o Hy is nogal 'n tawwe klein mannetjie!

Sterkte Dwerg!  :thumleft:

Laat weet asseblief as ek op enige manier kan help, ek is ook naby!
 

Online Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 19,013
  • Thanked: 1102 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #27 on: November 20, 2012, 03:54:35 pm »
Die kortgat klink darem OK. Hy mag nooit weer bike ry nie en het ingestem om alles oor te teken aan my.... >:D
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,556
  • Thanked: 257 times
  • DILLIGAF
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #28 on: November 20, 2012, 03:56:26 pm »
Die kortgat klink darem OK. Hy mag nooit weer bike ry nie en het ingestem om alles oor te teken aan my.... >:D
Ja right, as if!  ???
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Online Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,949
  • Thanked: 819 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #29 on: November 20, 2012, 03:59:13 pm »
bleeding on the brain?
i don't believe it - his head is hollow.

Het hoeka gewonder oor die KTM kopery.

Die kortgat klink darem OK. Hy mag nooit weer bike ry nie en het ingestem om alles oor te teken aan my.... >:D

Bly om te hoor  :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Just_Plain_Dan

  • Forum Vendor
  • Shop Mods
  • Race Dog
  • *
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,662
  • Thanked: 10 times
  • Mr Kempton Park 1997
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #30 on: November 20, 2012, 04:01:00 pm »
Eish,

Sterkte daar Dwerg!

Hoop dit is nie te ernstig nie!
 

Offline bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,458
  • Thanked: 151 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #31 on: November 20, 2012, 04:03:31 pm »
bleeding on the brain?
i don't believe it - his head is hollow.

Het hoeka gewonder oor die KTM kopery.

:amazon:
Live like someone left the gate open.
 

Online Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,949
  • Thanked: 819 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #32 on: November 20, 2012, 04:04:24 pm »
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Malibu

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Matchless (all models)
    Location: Europe
  • Posts: 11,092
  • Thanked: 44 times
  • Just a girl on a bike!
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #33 on: November 20, 2012, 04:11:25 pm »
Hope he is ok, not good to hear stuff like this... please keep us updated...
They call me Judy or Judes...

You need chaos in your soul to birth a shining star!
 

Offline Dwerg

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #34 on: November 20, 2012, 04:22:07 pm »
Dankie vir die wel wense mense  :thumleft:

Ekt mos Saterdag die 10e geval. Ek het afgelope naweek so bietjie begin sukkel om sinne aan mekaar te slaan. Ek het maar gedink dis van die hectic pyn pille wat ek op was. Van Sondag af het ek gevoel in dele van die regter kant van my liggaam verloor en toe op advies van my skoonsus vanoggend vir 'n scan gekom. Nog nie seker wat gaan gebeur nie want die neuroloog was nog nie by my nie.

So ja, ek loop al vir 'n week en 'n half rond met bloeding op die brein en gekraakde ribbes. Wat doen julle klomp pissies vir die laaste week?  :imaposer:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Pom17

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,719
  • Thanked: 14 times
  • Cobus van der Merwe
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #35 on: November 20, 2012, 04:23:34 pm »
Ek sou ook nie dadelik getress het as ek nie ordentlik kon praat nie. Anders was ek elke naweek by die Dr :deal:
 

Offline Adventurer

  • Deleted Users
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 17,087
  • Thanked: 1 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #36 on: November 20, 2012, 04:25:35 pm »
Dankie vir die wel wense mense  :thumleft:

Ekt mos Saterdag die 10e geval. Ek het afgelope naweek so bietjie begin sukkel om sinne aan mekaar te slaan. Ek het maar gedink dis van die hectic pyn pille wat ek op was. Van Sondag af het ek gevoel in dele van die regter kant van my liggaam verloor en toe op advies van my skoonsus vanoggend vir 'n scan gekom. Nog nie seker wat gaan gebeur nie want die neuroloog was nog nie by my nie.

So ja, ek loop al vir 'n week en 'n half rond met bloeding op die brein en gekraakde ribbes. Wat doen julle klomp pissies vir die laaste week?  :imaposer:

Good to hear you're ok, good thing they found a brain.... :peepwall:.I would not have this problem.... :biggrin:
If you can keep your head in the midst of all this confusion, you don't understand the situation!
 

Offline Brandt

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #37 on: November 20, 2012, 04:26:31 pm »

So ja, ek loop al vir 'n week en 'n half rond met bloeding op die brein en gekraakde ribbes. Wat doen julle klomp pissies vir die laaste week?  :imaposer:
:lol8: :lol8:
 

Offline Herman24

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 615
  • Thanked: 4 times
Re: Dwerg in Hospital
« Reply #38 on: November 20, 2012, 04:28:10 pm »
Donner, sterkte daai kant. Hoop alles draai oraait uit.
 

Offline Bensien

Re: Dwerg in Hospital
« Reply #39 on: November 20, 2012, 04:29:00 pm »
Ek het afgelope naweek so bietjie begin sukkel om sinne aan mekaar te slaan. Ek het maar gedink dis van die hectic pyn pille wat ek op was. Van Sondag af het ek gevoel in dele van die regter kant van my liggaam verloor

Ek sukkel ook oor naweke om sinne te vorm en verloor gevoel in dele van my liggaam. Dalk moet ek ook gaan vir 'n scan.
 :biggrin:


Bly jy is soort van OK.
Why do things that only happen to stupid people always happen to me?