Dankie vir die wel wense mense 
Ekt mos Saterdag die 10e geval. Ek het afgelope naweek so bietjie begin sukkel om sinne aan mekaar te slaan. Ek het maar gedink dis van die hectic pyn pille wat ek op was. Van Sondag af het ek gevoel in dele van die regter kant van my liggaam verloor en toe op advies van my skoonsus vanoggend vir 'n scan gekom. Nog nie seker wat gaan gebeur nie want die neuroloog was nog nie by my nie.
So ja, ek loop al vir 'n week en 'n half rond met bloeding op die brein en gekraakde ribbes. Wat doen julle klomp pissies vir die laaste week? 
stop pissing around and smoke a whole joint ff's and then you wont even be able to see ,never mind battle to string a sentence up
fukkkit oke , hope you get well sooon dude