« Reply #36 on: April 04, 2013, 08:47:04 pm »
Het hom al baie gepost.....maar nog nie hier nie.
Saam Boer, Lynn, Jan, Kokkie...etter...en so maer anner goose...kannie haar naam onthou nie.
BOOOOOOEEEEERRRRR!!

Thys het die pic geneem net voor Zeerust as ek reg kan onthou. Regte noob nog.....cammo materiaal pants...en ek en Kokkiegooi kole.
« Last Edit: April 04, 2013, 08:52:38 pm by Carrots »

Logged
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!
Kaapse Jelly Tot!