Ja, jy is ook nou hier, welkom! Voor 'n klomp members jou aanvat, gaan na die New Members Introductions, en vertel almal wie jy is en dat jy tog te bly is om hier te wees!
Anyway, die vloer is niks, ek is net baie jammer oor jou mistakie in die Paarl, moes spectacular gewees het...ek verstaan dit sou die perfekte wheelie gewees het as jy net kon hou by 2de gear, en nie change na 3de on the fly nie.......!
Nicki, nee dit was nie Kat nie, Kat het op daardie stadium seker gemaak dat "Thunderstuck" almal in die regte spirit hou. Soos jy kon agterkom, was dit JOEROCKET, new member. Katoom het sy nuwe S voor die swembad weggevat, net ingeval iets skeef loop met die burnout, sodat sy fiets nie in die slag bly nie!