Uiltjie, herken jy die plek? Verbeel jou jy's 'n voel.

Hoe de moer weet jy waar ek bly? Maar ja, dis die Uilnes!
Dis 'n "jong" Google Eath Image.....is jy dan 'n registered user?
En ja, my PC was, is "p**skas" toe geslaan, maar danksy Santam staan hier vanaand ' varse 2Gb RAM, 400 Gb HD masjientjie....mmmm....lekker!