Wes Kaap / Western Cape Bash (UPDATE) Sien eerste post!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
West Coast Cederberg Bash

Datum / Date: 21 - 24 Maart / March 2013
Plek / Place: Jamaka  www.jamaka.co.za

Die 21ste Maart (Don) is Mense Regte Dag en die Vrydag die 22 het die skole n vakansie dag. Die skole sluit eers vir die April vakansie die volgende Donderdag die 28ste Maart.

The Thursday 21 March is Human Rights Day and that Friday (22) is a school holiday.

We booked the whole campsite for the WD's so we can have a nice party and there's a lot of nice roads to do out rides!

Prys R350.00
Wat sluit dit alles in:
Kamp plek vir die Vrydag en Saterdag aande. Die wat Donderdag wil deurkom julle kan gratis kom kamp! Bring net kos of kry 'n braaipak!
Met jou aankoms kry jy 'n handige "tool" waaruit jy die heel naweek kan drink. (onbreekbare glas met 'n logo op)
Daar sal tafels wees en elkeen sal 'n stoel he op op te sit by die onthaal area.
Vrydagaand: Lamb Neck Potjiekos & White Rice
Saterdag aand: Lamb Spitbraai, Baby Potatoes, Garlic Bread, Curry Pasta, Coleslaw Salad & Tipsy Tart with Custard
Plate, Knife & Fork sal beskikbaar wees vir etes.
Life entertainment deur Fanie Velskoen en Melindi Charle die Saterdag aand.

As jy jou eie akkomadasie reel en betaal, betaal jy R270.00 vir die Bash!
Indien jy net die Saterdag kan bywoon en die aand daar kamp is dit ook R270.00
Kinders onder 10jr betaal R80.00.


Daar sal 'n kontant kroeg op die perseel wees so jy het nie nodig om ver te loop om jou dors te les nie  :thumleft: (bring net jou "tool" saam hulle gaan nie glasse verkoop nie net drank)  :deal: Die kroeg sal reeds vanaf die Donderdag aand oop wees! Die bar sal toegerus wees met 'n industrieele ysmasjien so ys sal daar wees JA
Daar sal 'n kos stalletjie (kiosk) ook wees vir die honde wat dalk honger raak deur die dag.

Vir die honde wat vroeer daar wil gaan kamp daar sal braai pakke beskikbaar wees! Reel net met my vir getalle.
1. skaap tjop sosatie wors          R 30.00
2. steak                                    R 30.00  
3. 2x sosatie en 2x wors            R 30.00


Bank besonderhede:
HD van Heerden
ABSA bank Malmesbury
rek# 9274991183
tak kode 632005

ASB gooi R10.00 by as jy kontant betaal vir die bankkostes.

Daar is deposito's wat betaal moet word so laat die note in my rigting waai om dit moontlik te maak om die kostes te dek! Gebruik jou Forum naam as verwysing en ek sal die (PAID) by jou naam byvoeg sodra dit op die rekening verskyn  :thumleft:

Laaste dag van betaling is die 11de Maart 2013! GEEN LAAT BETALINGS SAL AANVAAR WORD NIE Dit sal jou net kos om my so gou moontlik te kontak en die betalings te doen. Al wat dit jou ekstra gaan kos is 'n dop by die bash  :thumleft:

Indien daar nog besighede is wat wil borg kan hulle my kontak! https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=113545.0

Thanks to KTM Jedi for the Mitas Tyres that he has sponsored for Prizes
Thanks to 4x4 Direct for the set of spots that he sponsered
Dankie Bottervet! Hy stel sy vragmotor beskikbaar vir die vervoer van die toerusting na en vanaf die Bash.
Oasis skenk 'n gratis naweek vir 1 gelukkige WD! Dankie Gerrit en Chantell!
Dankie Dik Geluk! Tankwa Tented Camp sal ook een aand vir 2 persone in hulle lux tente skenk (braaipak elk en ontbyt ingesluit)
Dankie Swanniebraai! Hy gee 50% afslag op 'n swanniebraai.
[size=12pt]Yamaha sponsered us a Leatt Neck Brace + nice prices!!!!! Thanks  :thumleft:
[/size]
Vaalbaas (Gouda Slaghuis) skenk vir ons ook 3 pryse! (1kg droewors/chilli bites/biltong + 2 salamie's) Baie dankie  :thumleft:
Dustriders gee n Enduristan Tornado Drybag 32Lt as prys. Dankie CrisL  :thumleft:
Pulpitrock het vir ons wyn geskenk!

Flying Brick het het ook 3 lekker pryse geskenk  :thumleft:
WOA het vir ons 22 pryse geskenk. Dankie Hentie  :thumleft:
Mama Cucina (Italian Restaurant) Skenk n gratis ontbyt vir 2 persone  :thumleft:
Riebeek Kelder skenk vir ons wyn  :thumleft:


Ons wil nie wins maak nie so ek is bereid om alle inkomste en uitgawes hier op te sit vir almal om te sien!
UITGAWES Pryse gebaseer op 87 lede wat bywoon.
1. Kamp terein =  R11 200.00
2. Kos vir Vry + Sat-aande =  R 12 032.00
3. Huur van tafels en stoele =  R 900.00
4. Vermaak =  R 4 000.00
5. Ander kostes insluitend die "handige tool" =  R1 500.00
6. WD kommisie (R28 300.00 x 10%) R2 830.00
Totaal R 32 462.00

Inkomste op hierdie stadium is R28 300.00
82 lede wat betaal het + 5 kinders onder 10jr.
Ander inkomste R 3 610.00
Totaal R 31 910.00

Vir die Skaapkop mense hier is jou link: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=112769.0

Bar pryse:
Biere  R12 elk
Ciders R15 elk
Enkel brandewyn R10
Enkel brandewyn + mix R15
Dub brandewyn R15
Dub brandewyn + mix R20
Enkel whisky R15
Enkel whisky + mix R20
Dub whisky R20
Dub whisky + mix R25

Kiosk pryse:
Bacon & Egg burger R15 elk
Jaffels - savoury en curry  R15 elk
Beskuit - R2.50 elk
Koffie / Tee - R5
Hot Chocolate - R8

Wat in die snoepie beskikbaar sal wees:
Chocolates:  smarties, bar-one, marshmallow easter eggs
Chips:  simba/lays
Biltong
Droe wors
Peanuts
Stokkielekkers en los lekkers
Blikkies koeldrank
Water
Powerade
Sigarette
Toiletpapier
 

Attachments

  • skizze.jpg
    skizze.jpg
    79.5 KB · Views: 2,569
  • Jamaka.jpg
    Jamaka.jpg
    248.2 KB · Views: 2,617
Top