Ek het n Redline gehad en my vriend n Kamikaze soos die een op die foto. Onthou julle nog as daai farking trappe met die tanne jou op die maer merrie gemoer het as jy ramp en die trap mistrap?
Of as jou ghoene met die gooseneck kennis maak!! Eish, goeie ou dae!!