Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Help - F800 of F1200 of KTM  (Read 487 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vitch

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 206
  • Live what you believe
Help - F800 of F1200 of KTM
« on: December 07, 2012, 12:04:38 pm »
Hi ouens,

Wil weet watter bike ek moet koop.  Ek wil die land toer en rondry wanneer ek verlof het of net lus is op 'n naweek.  Ek wil die grondpaaie en goed ry.  Nou my vraag, watter bike koop ek?  Ek is nie baie groot nie, weeg 'n volle 75kg en is 1,73m lank.  Ek weet die 1200 sal seker die lekkerste travel, maar dink ek is te klein vir hom?  Ek hou baie van die 800.  Ek weet die ouens hou ook van die KTM 990, maar lyk nie of jy kan ver afstande ry nie?  Enige hulp, thanks ouens.
 

Offline Takashi

Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #1 on: December 07, 2012, 12:22:22 pm »
Gaan test ride al 3.

Die 1200 is die beste vir teerpad.
Die 990 is die beste offroad.

 

Offline Brandt

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #2 on: December 07, 2012, 12:31:48 pm »
Soos bo.

Ek moet byse ek het GSA gehad, eendag so 650 km gedoen seker so 250 km grond. Van die baie rond beweeg het die sitplek my binne bene lekker geskaaf( seker nie gebeer as ek regte riding pants aan het nie ).  Drie dae nadat ek die KTM gekoop het, het ek ook so 650 km met hom gedoen vir die dag. KTM het ek amper beter gevoel maar ek glo lang teer paaie sit gaan die GS/GSA beter wees. As jy baie grond ry sal die KTM se sitplek jou nie plae nie want jy beweeg baie rond op grond paaie. KTM suspensie baie beter vir grond paaie  so ook die 21 inch voorwiel :thumleft:

Maar gaan ry hulle elkeen, as jy kan vat stukkie grondpad.
 

Offline Plaashaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,926
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #3 on: December 07, 2012, 02:30:31 pm »
dont forget Triumph 800xc
Current rides: F800GS x 2

Id rather be riding my motorcycle thinking about God than sitting in church thinking about my motorcycle.
 

Offline Skipskop

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,933
  • Thanked: 6 times
  • ;-)
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #4 on: December 07, 2012, 02:53:27 pm »
Selfs die Triumph 1200 ,is laer as die 800, gaan window shop maar eers baaaie en ry almal voor jy koop . Ek is 1.74 en sit platvoet op die 1200 Triumph. Op die 1200GS raak die bal van my voete met die sitplek op sy laagste gestel . Ek laaik die Triumph kwaai  :thumleft: en hulle pryse is goed .
« Last Edit: December 07, 2012, 02:54:24 pm by Skipskop »
" Of all the things I lost in life, what I miss the most, is my mind"
DRZ 400 E ,1200GS WR450- KLR650 Side-car
Yamaha CV80 Beluga
"We do not quit playing because we grow old, we grow old because we quit playing"
"Old age is not for the inexperienced" "If you haven't grown up by age 50 , you don`t have to"
 

Offline JK

Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #5 on: December 07, 2012, 03:09:35 pm »
En as ek dit reg verstaan as ons kort ouens van n KTM hou moet ons nou koop. Die blerry Austrians gaan die nuwe 1200 grondpad een net in die hoog size bring. Die kort ene gaan meer van n teerpad fiets wees  ??? ??? ???
When u are on tar u are lost  !
 

Online Kelevra

Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #6 on: December 07, 2012, 03:17:34 pm »
Het al almal gery kan baie oor almal se..koop die KTM b.t.w. ek is ook in Potch jy kan myne kom kyk as jy bang is hy is te hoog..maar ek het die 2010 model R en hulle is bietjie hor as die ander..
Previous:
Suzuki DR 600 KTM 640 ADV  KTM 530 XCRW KTM 530 EXC Ducati 748 Ducati 1098 KTM 690
Current:
Honda XR 200R  KTM 990 ADV R
 

Offline Vitch

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 206
  • Live what you believe
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #7 on: December 10, 2012, 08:09:10 am »
Dankie ouens.  Ek waardeer.  Dankie Superdave66 ek sal jou inbox.
 

Offline Karin A

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 315
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #8 on: December 10, 2012, 08:15:33 am »
Baie belangrik, kyk ook na die brandstofverbruik asook die dienskoste, die KTM is seker een van jou beste bikes, maar 'n armgat soos ek kan nie een bekostig nie, ek ry 'n 800gs en is baie tervrede met sy brandstofverbruik, sy dienste is ook nie so duur nie +-R1200 ek hoor KTM se dienste is so R4000
 

Offline Brandt

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #9 on: December 10, 2012, 08:36:44 am »
Baie belangrik, kyk ook na die brandstofverbruik asook die dienskoste, die KTM is seker een van jou beste bikes, maar 'n armgat soos ek kan nie een bekostig nie, ek ry 'n 800gs en is baie tervrede met sy brandstofverbruik, sy dienste is ook nie so duur nie +-R1200 ek hoor KTM se dienste is so R4000
Klink bietjie hoog, is dit nou ketting dalk ingesluit?
 

Offline Dwerg

Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #10 on: December 10, 2012, 08:40:56 am »
Baie belangrik, kyk ook na die brandstofverbruik asook die dienskoste, die KTM is seker een van jou beste bikes, maar 'n armgat soos ek kan nie een bekostig nie, ek ry 'n 800gs en is baie tervrede met sy brandstofverbruik, sy dienste is ook nie so duur nie +-R1200 ek hoor KTM se dienste is so R4000
Klink bietjie hoog, is dit nou ketting dalk ingesluit?

Ja nee op my bm's en ktm's was die dienste nog altyd omtrent die selfde prys. Hang af wat gedoen word. Die enigste keer wat my KTM 4k gekos het om te diens het dit valve clearances en vurk seels in gesluit
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,353
  • Thanked: 101 times
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #11 on: December 10, 2012, 08:57:15 am »
Kry 'n F1200, baie unieke fiets, mense sal toustaan om te :drif: wanneer jy stop.
 

Offline RassieGS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 339
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #12 on: December 10, 2012, 09:14:45 am »
Het al almal gery kan baie oor almal se..koop die KTM b.t.w. ek is ook in Potch jy kan myne kom kyk as jy bang is hy is te hoog..maar ek het die 2010 model R en hulle is bietjie hor as die ander..
Eks ook in Potch as jy die GSA wil bekyk met sy verskillende settings. Eks 1,74 en het my 800 verkoop en GSA gekoop sal nie weer daar gaan nie. PM my as jy wil draai maak en kyk.
 

Offline Paul86

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 324
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #13 on: December 10, 2012, 09:37:35 am »
Het al almal gery kan baie oor almal se..koop die KTM b.t.w. ek is ook in Potch jy kan myne kom kyk as jy bang is hy is te hoog..maar ek het die 2010 model R en hulle is bietjie hor as die ander..
Eks ook in Potch as jy die GSA wil bekyk met sy verskillende settings. Eks 1,74 en het my 800 verkoop en GSA gekoop sal nie weer daar gaan nie. PM my as jy wil draai maak en kyk.


Eks ook in Potch, so dan kan jy die 800 ook kom bekyk!
 

Offline Scooterbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,304
  • Thanked: 4 times
  • .
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #14 on: December 10, 2012, 10:12:23 am »
Gaan test ride al 3.

Die 1200 is die beste vir teerpad.
Die 990 is die beste offroad.


toe koop ek die 800. Ek is ook jou size.
AT (rooi moses); Husky 501, Husky 250
 

Offline Dwerg

Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #15 on: December 10, 2012, 11:22:33 am »
Gaan test ride al 3.

Die 1200 is die beste vir teerpad.
Die 990 is die beste offroad.


toe koop ek die 800. Ek is ook jou size.

Eks kleiner as julle almal en het al al drie gery :deal:
« Last Edit: December 10, 2012, 11:28:04 am by Dwerg »
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Vitch

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 206
  • Live what you believe
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #16 on: December 10, 2012, 12:47:38 pm »
Dankie ouens.

Ek sien 'n paar manne noem die Tiumph.  Opinies?
 

Offline Vitch

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 206
  • Live what you believe
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #17 on: December 10, 2012, 12:50:33 pm »
Dankie ouens.

Ek sien 'n paar manne noem die Tiumph.  Opinies?

Sorry, Triumph
 

Offline Dwerg

Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #18 on: December 10, 2012, 01:04:11 pm »
Almal s gewoonlik hulle eie bike is die beste. Gaan ry almal en besluit self
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Andre.Bike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 502
  • Thanked: 1 times
  • BMW R1200GS Adventure LC
Re: Help - F800 of F1200 of KTM
« Reply #19 on: December 10, 2012, 01:32:59 pm »
Beste is om almal te toets. Ek het die 800 gehad en toe die adventure gekoop en n laer sitplek( 1.71) opgesit en is baie tevrede. Sal ook daarvan hou om die ktm te he, maar omdat ek die meeste op die teerpad ry elke dag was die my keuse. Voorspoed, kan jou se al die bikes is goeie bikes, so jy kan nie fout maak met enige een as keuse nie.
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away. The only person that is with us our entire life, is ourselves-be ALIVE while you are alive. :-)
2019KTM 1290R, 2017 Bmw R1200 GSA LC, 2018 Honda Africa Twin, 2014(Sold),  Bmw R1200GSA LC(Sold)
2011 Bmw R1200GSA(sold), Honda CRF 450R(sold)
2010 Bmw F800GS(sold)
2009 F650 Dakar(sold) 1984 RZ50(sold)1999 PE175(sold)