Help - F800 of F1200 of KTM

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vitch

Pack Dog
Joined
Mar 27, 2012
Messages
248
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F800GS
Hi ouens,

Wil weet watter bike ek moet koop.  Ek wil die land toer en rondry wanneer ek verlof het of net lus is op 'n naweek.  Ek wil die grondpaaie en goed ry.  Nou my vraag, watter bike koop ek?  Ek is nie baie groot nie, weeg 'n volle 75kg en is 1,73m lank.  Ek weet die 1200 sal seker die lekkerste travel, maar dink ek is te klein vir hom?  Ek hou baie van die 800.  Ek weet die ouens hou ook van die KTM 990, maar lyk nie of jy kan ver afstande ry nie?  Enige hulp, thanks ouens.
 
Top