dual
Race Dog
Kennis in die Kaap koop vir hom 'n nuwe R1200GS
Nog nooit grondpad gery nie
Wil graag saam met die BMW klub Greyton toe gaan vir ontbyt
Sorry, BMW klub vat net 25 saam
Dan vat ons hom maar Greyton toe
Perigreen bymekaar kom
Teerpad tot by Hawston View afdraai, die manne wil eers rook, en nou eers bande afblaas
Word aanhoudend gery tot in Genadendal
Greyton word daar gestop vir ontbyt
Pannekoek met hoender lewer en appel vulsel
Weer op pad en daar word gejaag asof daar iewers 'n uitverkoping is
Ek en R-O-V-Rat stop eers vir 'n cache, die res maak stof
Weer word die uitverkoping gejaag en ons kom weer bymekaar by De Bos dam afdraai
Hiervandaan Hermanus toe om die stof af te sluk
Lekker dag en die nuweling het dit baie geniet
Min fotos, aanmekaar uitverkoping jaag