Kulula ry n bakdraaitjie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,047
Reaction score
55
Bike
BMW F650GS / Dakar
      Die Funduro het die afgelope week "shock therapy" ondergaan ter voorbereiding van die volgende trip.Ek besluit toe om sommer n slag n draai te maak by my Thumper Bash-buddies.Dit was lekker om weer vir Alec,Charl(Eikeboom)en Sean(XT JO) te sien.Charl besluit toe om my vir n bakdraaitjie deur die draaie van Viljoenshoop en Highlands te vat.(Nog nooit daai pad gery nie).Daarna is ons met die Botrivierkloof op tot kort by Vyeboom,waar ons mekaar vaarwel geroep het.
        Hiervandaan het ek weer bietjie terugeloop op my spore van so 30 jaar terug langs die Sonderendrivier af tot by Riviersonderend.Daar is n paar pragtige plase op daai pad.Van die ou Greyton steek daar maar min uit.As jy nie jou oe opslaan na die berge toe nie ,sal jy sweer jy ry deur Sandton of Constantia.
        Na als,was dit n heerlike dag se ry en behalwe vir n ligte Suidoosterjie,het die weer ook mooi saamgespeel.
 

Attachments

  • Charl.jpg
    Charl.jpg
    154.7 KB · Views: 263
  • Beeste.jpg
    Beeste.jpg
    182.2 KB · Views: 259
  • Blomme 1.jpg
    Blomme 1.jpg
    214.9 KB · Views: 259
  • Boord.jpg
    Boord.jpg
    173.1 KB · Views: 265
  • Theewaterkloof.jpg
    Theewaterkloof.jpg
    136.6 KB · Views: 266
  • Stormsvlei.jpg
    Stormsvlei.jpg
    93.4 KB · Views: 261
  • Winkel.jpg
    Winkel.jpg
    138.2 KB · Views: 256
Top