Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.  (Read 1729 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,358
  • Thanked: 72 times
  • East London
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #20 on: December 19, 2012, 05:11:48 pm »
En ons het nie van JMOL vergeet nie

Dankie - lekker saamgery  :biggrin:

Mooi kiekies van 'n mooi deel vd landjie van ons.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,656
  • Thanked: 358 times
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #21 on: December 19, 2012, 05:29:40 pm »
Sorry Bie, maar ek het geweet jy is Saterdag in PE en Maandag was jy ver te besig om my te onthaal.   :biggrin:  Sal nooit weer nie, maar ons sien darem Saterdag.   :thumleft:
PS.   Lees jupiter se RR, ek weet as ek stop kom ons nie daar weg nie. 

Lekker RR, die wereld is darem mooi, 2 weeke terug was ek in daai kontrei en daai diep modder en water was nerens te sien nie, net helse baie stof. Sien uit om lekker met julle te gesels die naweek wag kom  :thumleft:

 :thumleft:
« Last Edit: December 19, 2012, 05:40:44 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline Dutchman81

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,211
  • Thanked: 16 times
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #22 on: December 19, 2012, 10:32:02 pm »
Ai man , eendag as ek groot is... baie dankie vir die pragtige fotos en RR , oom hulle is definitief nie bang vir ''pad vat'' nie  :ricky:
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,845
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #23 on: December 19, 2012, 10:33:23 pm »
Lekker gery sien ek.  Bly julle het dit geniet.  Watter band het jy nou agterop ?

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,656
  • Thanked: 358 times
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #24 on: December 20, 2012, 05:09:06 am »
Ai man , eendag as ek groot is... baie dankie vir die pragtige fotos en RR , oom hulle is definitief nie bang vir ''pad vat'' nie  :ricky:

Ons was mos lank uit aksie gewees, dis nou weer tyd vir opmaak.   :thumleft:

Lekker gery sien ek.  Bly julle het dit geniet.  Watter band het jy nou agterop ?

Thanks Woody1, dit was lekker, ons het ook net so oor die 1700km gedoen die naweek.  Ek het die Mitas agterop, lekker all rounder band, nou moet ek net die voorste ook verander na TKC, daai setup loop vir my lekker op die grondpaaie en ek kry net so oor die 7000km op die Mitas agter.  Ander ouens kry beter.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline Labrat

Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #25 on: December 20, 2012, 07:30:20 am »
Oo dis darem mooi wereld daai, somer lus en ry af soentoe v my verlof, dankie v die lekke RR
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,010
  • Thanked: 420 times
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #26 on: December 20, 2012, 10:53:51 am »
Lekker Vis Arend  :thumleft:
 
Offline frans1

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 697
  • Lewe elke dag voluit!
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #27 on: December 20, 2012, 04:47:45 pm »
Dankie vir die deel van jou pad, foto's en ervaringe. Mev Arend neem mooi fotos so in die ry. Ek is bly om te sien die knie vervanging is 'n groot sukses!
Lekker ry en deel weer julle RR met ons.
Lekker dagverder
BMW 1200GSA (What a Machine!!!)
BMW R100RS (Busy with the repairs)
BMW 1200GS (Love the bike)
WR 450 Yamaha (Sold)
Yamaha 500 XT (Sold) Yamaha 175 DT (Sold) Honda 90 cc (Gave it away)
 
Offline Mev Vis Arend

Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #28 on: December 21, 2012, 11:49:52 am »
Die roete op mapsource is nou aangeheg.   :biggrin:
« Last Edit: December 21, 2012, 11:51:30 am by Mev Vis Arend »
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,358
  • Thanked: 72 times
  • East London
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #29 on: December 21, 2012, 11:58:30 am »
Die roete op mapsource is nou aangeheg.   :biggrin:

dankie.  sal gebruik  :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,845
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #30 on: December 21, 2012, 12:58:49 pm »
GAAF !!! Dankie,  hoop ek / ons kan een van die dae daar by julle kom ry.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,656
  • Thanked: 358 times
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #31 on: December 21, 2012, 01:37:38 pm »
GAAF !!! Dankie,  hoop ek / ons kan een van die dae daar by julle kom ry.

As jou paspoort reg is, is jy welkom, verblyf, kos en drank is op die huis.  Jy sal nie weer so deal kry nie.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline Andre E

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,349
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #32 on: December 21, 2012, 04:21:18 pm »
GAAF !!! Dankie,  hoop ek / ons kan een van die dae daar by julle kom ry.

As jou paspoort reg is, is jy welkom, verblyf, kos en drank is op die huis.  Jy sal nie weer so deal kry nie.   :biggrin:

Goed om te sien jy ry weer. As julle verveeld raak, skiet sommer deur Qtn toe, dan ry ons 'n paar grondpaaie en maak 'n braai.
Ek en vroulief het hoeka vanoggend die twee seuns bietjie uitgevat op die fietse, lekker stofpad gery.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,845
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #33 on: December 21, 2012, 06:30:42 pm »
Gits, ek spring sommer nou in die pad... het hoeka lanklaas gery...  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Mev Vis Arend

Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #34 on: December 21, 2012, 07:51:09 pm »
Gits, ek spring sommer nou in die pad... het hoeka lanklaas gery...  :imaposer:

Ja, dit was 'n laaaaang en warm week.   :laughing4:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,656
  • Thanked: 358 times
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #35 on: December 21, 2012, 07:55:52 pm »
GAAF !!! Dankie,  hoop ek / ons kan een van die dae daar by julle kom ry.

As jou paspoort reg is, is jy welkom, verblyf, kos en drank is op die huis.  Jy sal nie weer so deal kry nie.   :biggrin:

Goed om te sien jy ry weer. As julle verveeld raak, skiet sommer deur Qtn toe, dan ry ons 'n paar grondpaaie en maak 'n braai.
Ek en vroulief het hoeka vanoggend die twee seuns bietjie uitgevat op die fietse, lekker stofpad gery.
Ek gaan jou opvat op daai aanbod, ek het hoeka vir Nannie vanoggend gese ons moet meer in daai rigting gaan rondrits.  :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline spoedvark

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,197
  • Thanked: 19 times
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #36 on: December 21, 2012, 11:34:22 pm »
Flip, julle ry weer lekker rond!!

So bly dat die knieg weer regkom!!

Kannie wag totdat ons weer 'n trippie saamdoen nie.

Vat dit nog rustig met daai knie! Hy moet die volgende 100 RR hou!!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 
Online Bie

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,462
  • Thanked: 1141 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #37 on: December 22, 2012, 06:01:32 am »
Vir almal wat daai roete aflaai om te gebruik, passop. Daai roete loop deur Jansenville, twee keer. Ek dreig niemand, maar probeer nou soos Oom en Tannie Vis om hier op my voorstoep verby te ry sonder om te kom groet. Daar sal pÍre wees, julle is gewaarsku.  >:(
Kom ons maak 'n stoffie.
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,571
  • Thanked: 918 times
    • dustriders.co.za
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #38 on: December 22, 2012, 08:53:09 am »
Vir almal wat daai roete aflaai om te gebruik, passop. Daai roete loop deur Jansenville, twee keer. Ek dreig niemand, maar probeer nou soos Oom en Tannie Vis om hier op my voorstoep verby te ry sonder om te kom groet. Daar sal pÍre wees, julle is gewaarsku.  >:(
OK dan verander jy die roete en sit jou huis in op die roete. Dan kan die mense jou nie mis nie!!! ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Andre E

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,349
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: SOMMER SO HIERT JY LANGNAWEEK TRIP.
« Reply #39 on: December 22, 2012, 11:13:45 am »