Saam met die Grootseuns

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,047
Reaction score
55
Bike
BMW F650GS / Dakar
  My ma het altyd gese as jy saam met die groot seuns wil speel,kry jy seer.So speel ek maar altyd alleen,maar laat my tog ompraat om net voor die winter saam met n paar groot seuns deur die Karoo te gaan ry.Toe sien ek my ma was reg.
  Ek het n paar fotos gaan uitkrap wat hopelik my ervaring sal uitbeeld.Wees net geduldig,want ek probeer nog tussendeur om die pot ook aan die kook te hou.
 

Attachments

  • Wegspring.jpg
    Wegspring.jpg
    174.4 KB · Views: 533
  • Roete.jpg
    Roete.jpg
    135.4 KB · Views: 537
  • Laaste aand.jpg
    Laaste aand.jpg
    118.4 KB · Views: 513
  • Spanfoto.jpg
    Spanfoto.jpg
    141.5 KB · Views: 518
Top