Januarie Trippie Kus toe en terug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hallo Honde

Ek het bietjie raad nodig. ons gaan die vlaktes in van 4 Jan - 13 Jan 2013.

Ons roete loop soos volg min of meer:

Bloemfontein - Rhodes
Rhodes - Hogsback
Hogsback - Baviaanskloof
Baviaanskloof - Plettenbergbaai
Plettenbergbaai - terug Bloemfontein soos die pad ons vat (Swartbergpas oor of so iets)

As iemand enige kamp plek kan aanbeveel naby Rhodes, Hogsback en Baviaans, sal dit baie help.
Die internet laat dit baie mooi orals lyk, maar wil graag raad vra vir die manne wat al daar was.

Dankie julle!  :thumleft:
 
Top