« Reply #42 on: January 03, 2013, 12:24:14 pm »
Ja, ek is ook teen 240km per uur huis toe as jy die windspoed van voor bytel.
Vaalbaas, ek is bly jy gebruik bietjie daai fiets, my chommie het hom mos net mooi gemaak en nie gery nie

lekker klomp manne bymekaar, ek lag lekker vir ou Duiwel se fiets wat nie "feature" op die fotos nie (ten minste staan hy in die skadu onder die boom)


Logged
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer, KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..