Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein  (Read 2090 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,389
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« on: December 28, 2012, 09:48:51 pm »
Enige iemand wat inligting het oor die pad vanaf Port Nolloth na Koningnaas ? Toestand ? Hoeveel sand? Permit nodig? Ons is besig met n trip om van die ligtorings ,hawens en passe  by aan te doen , More is ons in Port Nolloth en gaan dan na Alexanderbaai - Wil na die opsie kyk om direk na Koningnaas te ry . Ek ry my Hp2 en vroulief is isn die "Quad" - (die Jimny )- vandag so n bietjie sand gery oppad Louna toe - beste manier om te leer sand ry is om dit te ry - was nogal stressvol - maar nie geval nie en trottle controll van geleer . Maar ek will net weet vooraf waarvoor ek in is en on eerder die N7 oor Springbok te ry - Slaap vannag in Olifantshoek --- Lekker !!!!
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #1 on: December 29, 2012, 12:06:08 am »
Verstaan nou nie lekker nie. Wil jy nou op ry Alex toe en dan weer af Koiingnaas toe? Indien so is daar LEKKER paaie. Kuboes, Eksteenfontein, Lekkersing.  Jy het nie permit nodig om na Koiingnaas te gaan nie. Sorg net dat die quad vir jou genoeg petrol en water saamry. Daar is nie eintlik sand nie. Dit begin eers vanaf Hondeklipbaai.  Julle moet vanaf Hklipbaai af ry Groenriviermond  of selfs verder tot in Sttrandfontein ry. Dis great!!
A car window is just a TV screen
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,389
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #2 on: December 29, 2012, 05:41:46 am »
Yes - slaap vannaand op Port Nolloth - dan ry ons more op na Alexanderbaai toe en weer af na Port Nolloth - dan will ons na Koningnaas
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,389
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #3 on: December 29, 2012, 05:45:13 am »
Ek het n range van so 400 km - na Port Nolloth waar kan mens weer petrol kry as jy direk afry na Honneklip baai?
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #4 on: December 29, 2012, 08:30:04 am »
Ek het n range van so 400 km - na Port Nolloth waar kan mens weer petrol kry as jy direk afry na Honneklip baai?

Op Kleinsee en Koiingnaas is daar petrol, Hondeklip baai se petrol raak somtyds op.

Geniet dit.
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Hingsding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,744
  • Thanked: 111 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #5 on: December 29, 2012, 09:19:58 am »
As jy nog iets wil weet, ping vir ChrisL, hy kend daai wereld soosi palm van sy hand.
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,313
  • Thanked: 1227 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #6 on: December 29, 2012, 09:29:20 am »
Vanaf Port Jollie ry jy +- 20km terug Steinkopf toe en draai dan regsaf op n grondpad na Kleinzee.
Jy het net n ID,lisensie of paspoort nodig om te wys. Kleinzee het petrolpompe. Vandaar is dit teerpad tot in
Koiingnaas. Daar is ook pompe. Dan is dit 15 km grond Dogstonebay toe. Meestal geen petrol.
As jy weer by die N7 wil uitkom ry terug Koiingnaas toe en net voor jy links indraai na hom draai regs en
hou aan tot jy by n T aansluiting kom. Regs is Soebatsfontein links is Messelaarspas en Wildeperdehoekpas.
Gaan doen hulle as jy tyd het. Ek sal voorstel jou vrou haal haar valstande uit en trek n baie stywe bra aan.
Die pad is gewoonlik baie sinkplaat en die Hpee sal dit like.

Moenie vergeet om in Wildeperdehoekpas linksonder te gaan kyk na die ou murasies van die tronkie waarin
die pasbouers aangehou is.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,389
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #7 on: December 29, 2012, 08:22:52 pm »
 So sit hier by die hotel in Port jolly - vandag was taff - vanaf Olifantshoek tot in Port Nolloth gery - Daai HP se seat voel nou soos n lem . Dit was warm - nou gou so n biertjie geslukom die verlore soute te vervang - more gaan die kritiese dag wees hoop my kniee ens hou .Dankie vir die inligtiing sal more oggend deurskiet na Alexanderbaai en dan die pad volg - sal more laat weet wat ek aangevang het .
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #8 on: December 29, 2012, 08:44:49 pm »
Ag lekker!! Enjoy en veilig wees.
A car window is just a TV screen
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,389
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #9 on: December 30, 2012, 01:22:48 pm »
" The best-laid plans of mice and men oft go astray"

So dit is weer waar - vanoggend gou opgery Alexanderbaai toe . Gebrekfast in Port Nolloth - toe ons wou ry kry ek die pogostik gevoel - uitkoms is toe dat die agter suspensie gebreek het - so huidiglik gestrand in Port Nolloth - so nou soek vir n oplossing  :(
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,389
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #10 on: January 01, 2013, 12:02:27 am »
So with the two days we lost in Port Nolloth - we have decided to hit the tar and then go and do Wuppertal and Eselbank tomorrow - so it is sad but will have to leave this for another time - thanks anyway for the info
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #11 on: January 09, 2013, 11:47:46 am »
Ai man ai!  Dalk moet jy maar beginne kyk na 'n 990 >:D
A car window is just a TV screen
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,389
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #12 on: January 09, 2013, 12:42:06 pm »
Ai man ai!  Dalk moet jy maar beginne kyk na 'n 990 >:D

Wyk satang.... :ricky:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Cheetah

  • Forum Vendor
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 1,396
  • Thanked: 1 times
Re: Port Nolloth na Koningnaas , Honneklipbaai en Soebatsfontein
« Reply #13 on: January 09, 2013, 12:54:19 pm »
 :sip:
As a man is, so he sees.

Bikes:
BMW R 1200 GS Adv
1981 BMW Bobber