Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 932km in een dag..Baviaanskloof  (Read 543 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
932km in een dag..Baviaanskloof
« on: January 04, 2013, 01:17:11 pm »
Trip se oorspronklike beplanning was om by al die studente pelle en familie om te ry en bo in swaziland te gaan draai.  Moes nog bikie vir my pa werk en toe maar besluit om die naweek van 22 Desember baviaans deur te ry.  Is teerpad van ceres na Prince albert en van daar na willomore, deur die Baviaans tot Hankey.  Wou iewers oorslaap maar het hartenbos te veel gemis en is van Jeffreys teerpad tot by die strandhuis..

dae=1
ure = 11
km = 932
max speed grondpad willomore toe = 178(gps)
vas gesit in riviere = x2
max temp = 41.5'c

Happy  :) :) :) :) :) :)
 

Offline Arno Roux

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 991
  • Viljoenskroon
Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #1 on: January 04, 2013, 01:23:41 pm »
Dit was seker n baie mooi grondpad
You live only once. Live it on the back of a GS with your BOETA next to you on his GS

 

Offline Battlestar

  • IF IM NOT HERE IM ON MY BIKE
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 6,099
  • Thanked: 39 times
  • "LUX NOBIS DUX"
Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #2 on: January 04, 2013, 01:38:55 pm »
 :thumleft: :thumleft:

Awesome man

Lekker pics
Pass this way once!
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,765
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #3 on: January 04, 2013, 01:54:54 pm »
Het jy daai skilpad met die kleintjies gesien? Seker nie. Mens JAAG mos nie deur sulke mooi natuur nie!   :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Garfield

  • Guest
Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #4 on: January 04, 2013, 01:57:21 pm »
Trip se oorspronklike beplanning was om by al die studente pelle en familie om te ry en bo in swaziland te gaan draai.  Moes nog bikie vir my pa werk en toe maar besluit om die naweek van 22 Desember baviaans deur te ry.  Is teerpad van ceres na Prince albert en van daar na willomore, deur die Baviaans tot Hankey.  Wou iewers oorslaap maar het hartenbos te veel gemis en is van Jeffreys teerpad tot by die strandhuis..

dae=1
ure = 11
km = 932
max speed grondpad willomore toe = 178(gps)
vas gesit in riviere = x2
max temp = 41.5'c
iets gesien = 0

Happy  :) :) :) :) :) :)

 

Offline Tiger Shark

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 158
  • We are here - to drink your beer !!!!!!!!
Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #5 on: January 04, 2013, 02:47:28 pm »
Hi atJ

Lyk my die water is nie meer diep nie - is ek reg?
Ons wil T1 pad soentoe (Patensie-Willomore) en T2 pad terug ry voor einde Jan.

groete
XT550 - sold
CRF 450X - sold
WR450F  ............braaap of prefferance
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,142
  • Thanked: 10 times
Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #6 on: January 04, 2013, 09:20:57 pm »
Saddle sores must have been soothed in the super tubes at Hartenbos.

Lekker ver gery!!

Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Labrat

Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #7 on: January 04, 2013, 09:32:23 pm »
Jis jy laat wiel :o, ek wou graag gegaan het Dec, maar orals gelees die pad het erg gespoel en jy moet n bystand voertuig het as jy wil deur gaan?
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: 932km in een dag..Baviaanskloof
« Reply #8 on: January 06, 2013, 05:54:03 pm »
Thanks honne...  Het darem baie gesien maar dink daar was bikie meer om te doen..haha. :).  Water is baie lekker toe ek daar deur is..  Ek geweet van verspoelings maar dit is regtig perfek.  Net genoeg water om mens so bikie te laat werk maar ook nie te veel nie..  Sal maar net voorstel om nie aleen daar deur te gaan nie ;D