Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Heimer's Roadfood: Bull Brand Happiness  (Read 3195 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Swart Gevaar

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,119
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #20 on: January 09, 2013, 04:53:56 pm »
Very nice
You know you've landed with the wheels up when it takes full power to taxi to the ramp.
 

Offline cloudgazer

  • RPMods
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,071
  • Thanked: 15 times
    • fontera
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #21 on: January 09, 2013, 05:01:59 pm »

But where do you get that bagged-to-cook cous-cous? Brand name please...?


I also wanna know.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,674
  • Thanked: 111 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #22 on: January 09, 2013, 05:02:58 pm »

But where do you get that bagged-to-cook cous-cous? Brand name please...?


I also wanna know.

Added to previous page, but here it is again:


Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline lonerider

  • aka Jason
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,906
  • Stellenbosch super-sluiper
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #23 on: January 09, 2013, 05:06:41 pm »
Here is the cous cous brand.

Boil water, add salt and soak. Great road food :

Shot, thanks!  :thumleft: :thumleft: Good bachelor food too... ;)
[snip]
I do not think that dying is a good idea.
Living doing something that you love is a good idea.
Living until you die is a good idea. If living happens to kill you it means you made a mistake, but we are human, and humans make mistakes, so go for it, enjoy it, live until you die, rather than not living for your whole life.
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,550
  • Thanked: 16 times
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #24 on: January 09, 2013, 05:09:00 pm »
Very impressive.



When we were there, we used this ...




... to create this.




 :biggrin:  :pot:
Carpe BM.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,674
  • Thanked: 111 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #25 on: January 09, 2013, 05:16:11 pm »
Very impressive.



When we were there, we used this ...




... to create this.




 :biggrin:  :pot:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:


But is it road food?
« Last Edit: January 09, 2013, 05:19:30 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Karel Kat

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,331
  • 'Burn Babilaan an de wicked'
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #26 on: January 09, 2013, 05:44:45 pm »
Jis Heimer that looks lekker. Where do you buy that cous cous in a bag?

You may also be interested in these freezer bag recipes: http://veggiecookster.blogspot.com/2007/09/tomato-couscous-freezer-bag-cooking.html . Disregard the veggie part, you can always add bully.  ;)
Proudly colonialist dog walker and brannewyn libtard
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #27 on: January 09, 2013, 05:56:16 pm »
Jy raak grend.  ;)  In die ou dae toe manne nog baarde gehad het, het ons daai ete sommer so in 'n firebucket met 'n Esbit onder hom gaargemaak.  Owamboland sand as kruie gebruik  :pot:

Lyk lekker Heimer, jy mag maar  :thumleft:
« Last Edit: January 09, 2013, 05:56:37 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,674
  • Thanked: 111 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #28 on: January 09, 2013, 05:58:56 pm »
Jy raak grend.  ;)  In die ou dae toe manne nog baarde gehad het, het ons daai ete sommer so in 'n firebucket met 'n Esbit onder hom gaargemaak.  Owamboland sand as kruie gebruik  :pot:

Lyk lekker Heimer, jy mag maar  :thumleft:

Ek ken daai  :thumleft: En hoe hongerder, hoe lekkerder. Ek onthou nou nog 'n koue bully wat ek so dubbelvinger uit die blik ge eet het.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline laurika

  • hoessenaam van hydrabad...
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,306
  • Thanked: 1 times
  • helmet hair is very cool....everyone says so
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #29 on: January 09, 2013, 06:04:02 pm »
Jy raak grend.  ;)  In die ou dae toe manne nog baarde gehad het, het ons daai ete sommer so in 'n firebucket met 'n Esbit onder hom gaargemaak.  Owamboland sand as kruie gebruik  :pot:

Lyk lekker Heimer, jy mag maar  :thumleft:

Ek ken daai  :thumleft: En hoe hongerder, hoe lekkerder. Ek onthou nou nog 'n koue bully wat ek so dubbelvinger uit die blik ge eet het.
sjoe, gril ek nou.... :P

 "There is no happiness for him who does not travel...Therefore, wander... The fortune of him who is sitting sits, it rises when he rises, it sleeps when he sleeps, it moves when he moves... Therefore, wander!"...The Rig Veda - 800 - 600 BC..

bmw F650GS/ XT 660 R
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,674
  • Thanked: 111 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #30 on: January 09, 2013, 06:06:59 pm »
Jy raak grend.  ;)  In die ou dae toe manne nog baarde gehad het, het ons daai ete sommer so in 'n firebucket met 'n Esbit onder hom gaargemaak.  Owamboland sand as kruie gebruik  :pot:

Lyk lekker Heimer, jy mag maar  :thumleft:

Ek ken daai  :thumleft: En hoe hongerder, hoe lekkerder. Ek onthou nou nog 'n koue bully wat ek so dubbelvinger uit die blik ge eet het.
sjoe, gril ek nou.... :P

Hoe so? Jy is dan ook van vleis en onderdele aanmekaargesit  :biggrin:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #31 on: January 09, 2013, 06:08:25 pm »
Jy raak grend.  ;)  In die ou dae toe manne nog baarde gehad het, het ons daai ete sommer so in 'n firebucket met 'n Esbit onder hom gaargemaak.  Owamboland sand as kruie gebruik  :pot:

Lyk lekker Heimer, jy mag maar  :thumleft:

Ek ken daai  :thumleft: En hoe hongerder, hoe lekkerder. Ek onthou nou nog 'n koue bully wat ek so dubbelvinger uit die blik ge eet het.

Dis waar ek geleer tee drink het.  Mees vervrissende drankie naas water, makie saak hoe warm nie.  Selfs daai ou poeier tee goed ja. Jy moet nog road food resepte gooi laat ons van die meester kan leer
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #32 on: January 09, 2013, 06:28:29 pm »
Bleddie goeie werk!!! Glad nie te kak vir 'n Oupa nie!  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Veldbrand

  • Super Saaiber Slet
  • Vendors
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 2 times
  • Hou die blink kant in!
    • Koedoeskloof Country Lodge
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #33 on: January 09, 2013, 07:02:53 pm »
Bliksem Heimer, hier onder my neus en jy share nie!
Oulike plan Meneer.
Mal oor cous cous.
Maak gereeld slaai met hompe basil, koljander blare, mint, sun dried tamaties, feta en olywe in.
Koningskos.
Daai klomp inboorlinge uit Marocco verstaan van lekker eet.
« Last Edit: January 10, 2013, 08:05:26 pm by Veldbrand »


Co-ordinates: S33 30.300 E21 10.258  http://www.koedoeskloof.co.za/  facebook - Koedoeskloof Country Lodge, Dwarsrivier, Ladismith, WC
Life is like hitch hiking, just when you think you're not going to get a lift, you don't.
 

Offline Samou

Re: Bull Brand Happiness
« Reply #34 on: January 09, 2013, 08:46:13 pm »
Jy raak grend.  ;)  In die ou dae toe manne nog baarde gehad het, het ons daai ete sommer so in 'n firebucket met 'n Esbit onder hom gaargemaak.  Owamboland sand as kruie gebruik  :pot:

Lyk lekker Heimer, jy mag maar  :thumleft:

Ek ken daai  :thumleft: En hoe hongerder, hoe lekkerder. Ek onthou nou nog 'n koue bully wat ek so dubbelvinger uit die blik ge eet het.
sjoe, gril ek nou.... :P

Nee maar dit klink my jy is op die regte pad met die regte kos - moet nog net 'n blikkie gemengde heerlikheid inwerk en dan vir poeding 'n blik kondensmelk.
Ego = 1/knowledge
 

Offline Bokveld

Re: Bull Brand Happiness
« Reply #35 on: January 09, 2013, 09:34:45 pm »
         Heimer,jou ou rakker!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,674
  • Thanked: 111 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #36 on: January 09, 2013, 09:40:46 pm »
         Heimer,jou ou rakker!

Naand jou potkokertjie - ek het twee maal by jou huis verbygery die Desember.

Steeds te bang om te kom inloer  :peepwall:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline oo7

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 1,482
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #37 on: January 09, 2013, 09:53:32 pm »
Bliksem Heimer - dis mos nou koningskos daai! My mond water nou. Lyk defnitief beter as my laaste bully maaltyd:



 :biggrin:

 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 997
  • Thanked: 31 times
Re: Bull Brand Happiness
« Reply #38 on: January 09, 2013, 10:07:43 pm »
Ek vat hom so:

1 x blikkie beef
1 x blikkie ertjies (dreineer pekelwater)
1 x pakkie Cup-a-soup (enige beef of stew soort)

(gebraaide uie is opsioneel en sal hom nie ontgeur nie)

Kook 'n halfkoppie water in 'n potjie en gooi soppoeier in om tipe sous te maak, sny beef in blokkies en gooi saam met ertjies in die pot.  Roer deurmekaar en sit aan.  Dat dit nog nie 'n Jamie Oliver kostoekenning gekry het nie gaan my verstand te bowe. ???
 

Offline Bensien

Re: Bull Brand Happiness
« Reply #39 on: January 09, 2013, 10:07:57 pm »
Glad to see you used proper corned beef and not corned meat. Corned beef  is bloody expensive these days and difficult to find, but Iím convinced the other stuff is made from pig snouts and goat rectums.
Why do things that only happen to stupid people always happen to me?