Baie Nice RR. Jy het dit uitstekend aanmekaar gesit met pragtige foto's.

Die "MAS" net buite die dorp Kakamas waar julle Oujaars-aand deurgebring het is skaars 5km's vanaf my geboorte plaas.

Ek "toer" baie lekker saam en sien uit na die res.

Jy het nie genoem nie, maar is daai foto in die "INTRO" waar die speedo op 222km/h staan op Haakskeenpan geneem?
Dankie vir die deel van julle epic trip.
