'n VINNIGE KORT PANNIER TRIP.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
11,825
Reaction score
2,025
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Ek gaat nie baie sukkel en 'n lang storie skryf nie.  Kort en tot die punt.  :biggrin:

Ma het nuwe koffertjie gekoop, Vrydag, ek moes opsit en natuurlik moes ons dit gaan toets.  Saterdag reen dit dat die biessies bewe, Sondag lyk die weer goed, en ons vat 'n roete Queenstown se rigting.

Lyk hulle nie goed nie?  :patch:

1.jpg


2.jpg



Oppad mik ek vir 'n stukke grondpad na Rooikransdam, maar die pad is te sleg en Queenstown toe is dit.

100_3941.jpg


100_3947.jpg


Oppad na Queenstown

100_3974.jpg


Ons wereld is nou mooi groen.
100_3976.jpg


'n Vinnige koffie voor ons die grondpad terug vat.
100_3996.jpg


Toe die grondpad, AndreE gaan baie kwaad wees ek het nie 'n draai by hom gemaak nie.  :deal:
100_4011.jpg


100_4044.jpg


100_4053.jpg


En toe weer  ???  Die laaste 3rr het ek elke keer pap wiel probleme, hoeveel kak luck kan ek he.  :mad:
Pomp weer wiel
100_4073.jpg


Toe is dit weer op die pad, ek kry nie die lek nie, pomp maar en ry so 10 -15 minute en pomp weer.
100_4096.jpg



100_4101.jpg


Nog 'n pompie, kry nog steeds nie die lek nie.  ???
100_4109.jpg


En weer op die pad.
Ma se kunswerk terwyl ek wiel pomp, pok.......
100_4110.jpg


Die Swart Kei rivier
100_4136.jpg


100_4138.jpg


Tylden se ou kerkie
100_4146.jpg



By Tylden stop ek by die polieste en kry nog water om die lek te soek.  Ma neem kiekies van die appels.  ;D
100_4151.jpg


Ek kry nog steeds nie die lekplek nie en gaan maar voort, op plekke raak die pad lekker sanderig.
100_4169.jpg


100_4182.jpg


100_4188.jpg


100_4198.jpg


100_4205.jpg


100_4209.jpg


100_4213.jpg


100_4218.jpg


Toe is dit weer tyd vir 'n pompie.  :biggrin:  Die keer toe pomp ek hom kliphard, so twee sigarette later.
100_4240.jpg


Toe sleep ons deur na Thomas rivier vir 'n brunch
100_4280.jpg


Brunch by Thomas Rivier, al die kos vir R115-00.  :deal:
100_4298.jpg


100_4299.jpg


Oppad uit na ons dik pense en vaak ogies.
100_4305.jpg


Vir die stuk op die teerpad het die band darem gehou, ons het die huis gehaal sonder enige verdere teenspoed.  Sal more kyk waar die lek is.  O ja, die pannier werk ook goed. 

Dankie vir die lees en kyk.

DIE ARENDE
 
Top