Al is die fines moer hoog die kant ry die mense nog steeds soos idiote. Verby steek op sperstrepe is al 'n nasionale sport. Al wat die hoe boetes tot gevolg gehad het is die spietkops wat meer bribes kry. So jy ry maar met twee beursies deesdae Windhoek toe.