Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Nata>Kasane  (Read 783 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline K1200surfer

  • Newbie
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 36
  • K1200surfer
Nata>Kasane
« on: January 16, 2013, 07:51:56 am »
Dagsę,

Het iemand onlangs die Nata>Kasane pad gery en indien wel, wat is die toestand?
 

Offline OOOOMS

Re: Nata>Kasane
« Reply #1 on: January 16, 2013, 08:04:44 am »
Einde laas jaar was daar so 20km padwerke na Nata. Nie seker of hulle reeds voltooi is nie?
 

Geotraveller

  • Guest
Re: Nata>Kasane
« Reply #2 on: January 16, 2013, 03:51:18 pm »
Nog nie voltooi nie maar rybaar.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,472
  • Thanked: 199 times
  • Bloemfontein
Re: Nata>Kasane
« Reply #3 on: January 16, 2013, 03:58:15 pm »
Baie beter as om deur Zim te "detour"... daar gaan jy elke 20k 'n padblokkade kry of tolhek.  :eek7:
 

Offline Dik Geluk

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 321
    • www.zuluoverland.com.
Re: Nata>Kasane
« Reply #4 on: January 20, 2013, 10:59:27 pm »
Ry hom gereeld, hulle werk aan hom, maar hy is baie lekker rybaar
Work it out !!!!!!
 

Offline K1200surfer

  • Newbie
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 36
  • K1200surfer
Re: Nata>Kasane
« Reply #5 on: January 24, 2013, 07:43:57 am »
Dankie...vertrek 22/4/2013...sal jule op hoogte hou
 

Offline SandMan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Botswana
  • Posts: 911
  • bring me a dream......
Re: Nata>Kasane
« Reply #6 on: January 25, 2013, 02:27:51 pm »
I hear elephants up Pandamatenga way are targeting motorbikes now............
apparently you have to pop a wheelie for them to leave you alone.
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,880
  • Thanked: 5 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Nata>Kasane
« Reply #7 on: January 25, 2013, 07:45:49 pm »
Dankie...vertrek 22/4/2013...sal jule op hoogte hou

Maak seker jy stop by Elephant Sands  :thumleft:
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline Giepie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 717
  • Thanked: 1 times
  • Life's the gift, use it or loose it!
Re: Nata>Kasane
« Reply #8 on: February 01, 2013, 11:08:50 pm »
Hoe maklik ry die pad in Elephant Sands? Al baie daar gewees met die kar. Bietjie bekommerd oor die dik sand en olifante saam.   ;)
Giepie
 

Offline Joupa

  • Member
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 270
  • Lank lank gelede
Re: Nata>Kasane
« Reply #9 on: April 13, 2013, 05:33:16 pm »
Hoe maklik ry die pad in Elephant Sands? Al baie daar gewees met die kar. Bietjie bekommerd oor die dik sand en olifante saam.   ;)
Ja daai sand kan lekker dik raak.dit is n lekker ondervinding daar met al die ellies wat daar aandoen. Hiedie plek is moet besoek
Al die opdraendes topgaer af