Green Mamba Speeding Cameras

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Weet nie of dit al op was nie maar die goed word nou ook in die Kaap opgesit. Hulle word op 'n sement platvorm gemonteer vir 'n dag of wat en dan weer verskuif na 'n ander plek. Met ander woorde dis mobiele- radarkameras wat direk in verbinding is met die verkeersdepartement.
Word vermom as kragbokse. Nou sal ons seker ook vir elke groen drom langs die pad skrik   :eek:

Die foto is in Stellenbosch geneem.
 

Attachments

  • 740798_10200271654456453_584876914_o.jpg
    740798_10200271654456453_584876914_o.jpg
    266.2 KB · Views: 1,131
Top