Jaco, sit daar 'n foto van die "Ding" op wat daai X-ring gebruik
Ek kan onthou op n toer deur Namakwa Sands lank terug het hulle so n mobiele plant gehad.
Vra een van die boere wat die toer meemaak wat sleep die dink as hy eendag geskuif moet word.
Die antwoord was op die oomblik is daar nie n bulldozer wat hom kan sleep maar oor n jaar of twee is daar n nuwe model uit en hy sla hom kan sleep!!!!!
Al wat ek weet by daai myn loop diesel nie in pype nie hulle gebruik sommer kanale so baie gebruik hulle!!!
