Hoe vat jy jou koffie as jy toer ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

1ougat

Race Dog
Joined
Feb 9, 2012
Messages
4,424
Reaction score
33
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS HP2
Ek is nou nie n koffie snob nie maar na die laaste paar jare van latte's en Cappachinos kan ek nie meer n Riccoffie in my lyf in wurg nie . Dit weer die vakansie gesien - want die B&B's gee mos net die poeier toss vir jou in die oggend .

Nou as ek my sin kon kry sou ek die meneer in my DS bike wou inbou - dink net as jy stop on n kiekie te neem en nadat jy die water afgeslaan het , dink net hoe lekker sou dit wees om n lekker boeretroos te kan neem  :thumleft:
 

Attachments

  • koffie2.jpg
    koffie2.jpg
    112 KB · Views: 840
Top