Afchop op Thaba Nchu Berg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Michiel

Race Dog
Joined
Jul 4, 2008
Messages
1,519
Reaction score
0
Location
Bloemfontein, Vrystaat
Bike
Kawasaki KLR 650
So ek het gehoor Thaba Nchu Berg is bekend as 'n erg tegniesse plastic bike roete.
Losper belowe al vir maande om my te gaan wys, maar geen verdere vordering
tot laas naweek...  >:D

Daar is twee roetes tot bo-op die berg. Die een maak gebruik van 'n 2-spoor padjie
wat tot amper bo loop en die ander roete is 'n regte plastic enkelspoor sommer so
reguit teen die berg uit en uiters tegnies.  :ricky:

So hier gaan ons. Draai die musiek lekker hard en geniet.

[flash=700,420]https://www.youtube.com/v/AC5ce-A0Nvg[/flash]
 
Top