« Reply #4 on: January 28, 2013, 08:19:39 am »
We were also there. This section was carnage!
Bliksem...dit was ja. Kyk as 18 jarige oue(jonge) laatjies wat next to nothing weeg onder die gazebo neer val en nie kan move nie so moeg is hulle.....kan julle imagine hoe tuff dit was.
Thanks vir Deon, Dwerg...Kierie en SuperDave....was 'n befokte dag en ons het seker die beste spot gehad vir die dag.
Paar van Dave se pics.
« Last Edit: January 28, 2013, 08:20:31 am by Carrots »

Logged
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!
Kaapse Jelly Tot!