KATBERGPAS EN NOG SO PAAR PASSIES

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
11,735
Reaction score
1,918
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Die Arende se gaaie het weer gejeuk, ons het twee weke laas gat geskuur want die “Big Blue was by die Dr vir haar 40 000km diens.  Ons het haar twee weke terug George toe geneem sodat die spesialis haar behoorlik kon ondersoek en laasnaweek het ons haar weer gaan haal.  Die naweek was toe tyd om te kyk of die behandeling suksesvol was.

Ons was lankal lus om Katbergpas weer te ry en die was die idiale tyd.  Die roete vir die dag was soos volg.
King William’s Town na Hogsback deur die woud, Mitchells pas af na Seymor en dan na Katberg.  Katbergpas op en dan weer af met Devil’s Bellows.  Vandaar na Whittlesea en dan sou ons kyk hoe moeg of hoe vars ons nog is, dit sal bepaal waarnatoe volgende. 

Kaart van die roete.
Katberg_zpsad73a2fd.jpg


Net na 7 was ons op die pad, die lug was lekker vars en helder.
100_4348_zps9000f481.jpg


Oudergewoonte was dit verby King Sandile dam.
100_4350_zps39db96aa.jpg


100_4356_zpsa6f45d67.jpg


100_4365_zpsa18a0d54.jpg


100_4368_zps1cc57eff.jpg


Toe oppad na Hogsback deur die woud.
100_4389_zpsdde06682.jpg


100_4424_zps495c8349.jpg


100_4456_zps35c95f2f.jpg


100_4457_zps7dfa8874.jpg


100_4496_zpse050991f.jpg


Die eerste boom in die pad
100_4510_zps0ae87c32.jpg

 
Top