Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Na oom Barries . . .  (Read 1007 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Na oom Barries . . .
« on: February 07, 2013, 08:57:38 am »
Willem (Smartie) het my saam genooi na sy swaer se plaas buite Barberton die naweek van die 15de tot die 17de Des. Dit was ook BP se eerste properse bike trip... En Neef Louw het saam gery, saam met Willem gepillion tot in Maria se gear, vol uitgevat in ATGATT!

So vroeg weggespring die 17de..

Smartie altyd aan die grap . . . tot by Belfast se Engen vir n koffie.

Van daar het ons die Machodo tol hek met die mooiste grondpad mis gery... ongelukkig het BP en ek mekaar gejaag en nie fotos geneem nie

Smartie wou Schoemanskloof deur ry, naby Lydenburg

Bo aan die pas is die pad mooi geteer, daar neem ek foto's terwyl ek ry...
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #1 on: February 07, 2013, 09:32:15 am »
Terwyl ek voor ry en foties neem sien ek die inham aan die regter kant... en ek is mos n agie  :peepwall:

Kom ons op die pragtigste watervalletjies af...

Sou awesome gewees het as die braai kon gebruik het vir n worsie... so meer epic gewees het as die Tshipese Gala naweek se langs die pad braai
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #2 on: February 07, 2013, 09:35:39 am »
Op pad na Kaapshe Hoop vir n pannekoek

Let op die klip voorgrond regs :peepwall: :deal:

As die Groot Rooie eers by daai punt verby gaan, vang jy haar nie!!!

Rookie mistake!!!  :imaposer: :laughing4:

« Last Edit: February 07, 2013, 09:36:17 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #3 on: February 07, 2013, 09:37:30 am »
Lekker panne koeke op Kaapshehoop...  :snorting:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Hitman

Re: Na oom Barries . . .
« Reply #4 on: February 07, 2013, 10:20:34 am »
Lekker man!!!  :thumleft:

Was een keer daar by Kaapshe Hoop - die naweek toe ek my GS gekry het.
Dit was so mistig daar bo - spookagtig.
Gaan beslis weer eendag daar 'n draai maak... al is dit net vir daai pannekoek!!

Dankie vir die deel  :thumleft:
Honda MBX 50 "sold"
Yamaha XT 250 "sold"
Bajaj XCD 125
BMW 1200 GS
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #5 on: February 07, 2013, 10:21:40 am »
Van daar is dit na oom Barries se plaas opstal via nog grond pad...

Die eerste aand, nadat ons afgepak het en net voor ons eet, help Louw om die Groot Rooie ligter te maak, het seker 18 na 20 liter utgedap en mooi gebere.  :deal:

Daar was n Ralley op die plaas vir BP se niggie vir een of ander fonds insameling vir die koshuis... en BP wil my op die "Extreme" outride vat...  :peepwall:

Wow... wat n ride... klip besaai!  tussen om jou lyn reg te kies en momentum te hou om skerp draaitjies teen die koppie uit was dit n belewenis... jammer het nie n go pro gehad vir die ekspidisie nie...

Die volgende reen dit vroeg  , gedink ons gaan net vir lui lekeer rond le, maar na n lekker plaas ontbyt klaar die weer perfek op, en die oorspronklike plan dat die hele gesin na Songimvelo dam... so 80 km... ek dink.. is weer op die kaarte!  

Oppad na Songimvelo dam vir die dag.

Die laaste ene is waar die Groot Rooie van die side stand afgeloop het...  :lamer:


RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #6 on: February 07, 2013, 10:24:48 am »
Oppad na n uitkyk koppie, en n paar fotos van daar geneem. . .

RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,422
  • Thanked: 299 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #7 on: February 07, 2013, 10:28:35 am »
Lekker Alwyn  :thumleft:

Lyk my die groot rooie raak gereeld moet dat hy so gaan le?  :imaposer:

Pragtige foto's van n baie mooi area, lekker RR  :thumleft:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #8 on: February 07, 2013, 10:44:51 am »
HEHEHE Mr Z... nee ek raak moeg om te vang . . . .   :scratch:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #9 on: February 07, 2013, 10:47:22 am »
Toe ons van die koppie af ry kry oom Barries n papwiel... Die soveelste pap wiel vir die Naweek.BP het ook ene gehad die Saterdag aand. so is al geolie om pap wiele reg te maak. Maar die arme binne band het al meer pathes op as wat ek in my lewe op n binne band gesien het...   :patch: so dinge het nie lank gehou nie... Willem het toe vir oom Barries huistoe gevat op die GSA om die bakkie te gaan haal, en ons het gewag.

Terwyl ons daar onder die boom sit en die natuurskoon inneem, se ek: " as iemand my nou gooi met n bier, dan drink ek it sommer!"   :peepwall:

BP se "Kom ons gaan koop bier, was n shebeen nie te lank terug verby nie." En daar op ons op die fietse -


RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #10 on: February 07, 2013, 10:53:01 am »
Van daar is die helfde van die groep huistoe, maar BP, Louw en my se gatte is nog steeds geblus nie... ons gaan nog aan ry! 

Oppad Songimvelo dam toe draai die twee neefs links uit van die hoof grond pad, op n enkelspoor padjie toe gegroei met gras verby n gehuggie en dan n kraaltjie. Ons klim die koppie uit...

En ons ry die padjie nog na bo...

Die fotos doen die helling nie justice nie!!! En dan is daar nog step-ups ook! En dis Seep steen... hehehe  excuse the pun...   :peepwall: seep glad!!! True story!!!  Gaan eerlik wees, het twee keer om geval! of weer!!

Daar het ons om gedraai want die hemele het op ons oop gemaak! behoorlik! Lekker nat gereen.

Onthou van die Ralley wat vroeer genoem is, daar is 5 roetes... toe ons by die plaas kom, dink BP ons is klaar nat, kom ons ry 4 van die 5...

Ongelukkig het ons geen fotos geneem nie, maar dit was ordentlike bundu bashing... deur die bos. n Mens kan nie staan nie, want die bosse is te ruig. Nou draaitjies en handle bars wat op baie tegniese maniere gedraai moet word om deur die bomme te kom... deur n stroompie - Crystal springs. En dan weer uit tussen die bome.

Daar is ook n gedeelte - Diggers, daar ry n mens teen die koppie, die koppie, teen aan die fiets se potte aan die regter kant, en een moerse afgrond links!  dit is nogal n Adrenalin rush om daar te ry, maar n mens kry n warm awsome gevoel as dit verby is...

Van daar is dit huistoe, so om die draai gekom, le daar n berg adder/nag adder in die pad. Het weggeseil voor dit ordenlik kon ge-identifseer word. Maar dit wys net hoe in die bos ons was.

Mal daar oor!!   :ricky:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #11 on: February 07, 2013, 11:16:26 am »
Dit het die hele aand so sagies gereen... en terwyl dit so gereen het, het ons so boer maak n plan kamera mount onder die spot light... wou so graag vir julle die bosse van die roete gewys het... maar die infamous pink kamera van Michelle het net die takke ageneem want ek het dit te hoog gestel gehad...  

Anyway...

Die volgende oggend is die vier van ons, BP, Louw, Tinus op die Quad en ek weer uit om die roete te gaan record.

Het laat Louw en Tinus voor uit ry dat ons, met die groter fietse hulle fun spoil nie. Mense, nie gedink die bedding op die roete gaan so nat wees nie!! En moet se, as ek geweet dat ons so gaan sukkel om die Dakar & die Groot Rooie, veral die Groot Rooie het ek nie in daai bosse ingery nie! Nah, ek jok... julle weet mos, is te dom en soek altyd die avontuur!  As Spiere BP nie daar was nie, sou ek die fiets daar moes gelos het totdat dit droeer was, BAIE DROEER... Want omdraai was ook nie n opsie nie want daar was een baie steil step-down wat ons af is, en geen manier dat ons terug op kan gaan nie! Dit was oorweeg deur die loop van die tyd

Nie te min, het BP bietjie gehelp, maar hy het baie meer gewerk as ek... die nat "woud bedding" het die Heidie begin op klok en grip was daar niks van nie. Het n paar keer om geval... Na die Crystal Springs river crossing is daar so steil klim uit tot by een van die groter grond paaie. Nadat ek 3 keer probeer het, besluit ek dalk is bietjie meer momentum nodig om uit te kom, stoot terug tot teen die rivier... wen die Groot Rooie op en daar gaan ek! Net om halfpad teen die bult op in n boom was te ry  wat om een of ander rede voor my ingespring het!?  

O ja, het ek genoem dat die humuniteit 100% was en ons in vol ATGATT stoei vir 45min?!

Wil net se die BMW top box kan die gewig van die GSA dra teen die boom, was heeltemal te moeg om die fiets te kom optel, en het net die kill switch geslaan en net daar bly le en rus totdat versterkings opgedaag het. . .

Toe Spiere BP by my kom... het ons die fiets opgetel en het hy ook bietjie asem gehaal. Na n rukkie van wonde lek... stoei ons saam die GSA uit daar, ek bo-op, en BP wat aan die pannier frames opstoot!!!

Laat die fotos bietjie die storie inkleur - Ek was op! Go uit
:

« Last Edit: February 07, 2013, 11:21:09 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #12 on: February 07, 2013, 11:29:39 am »
Weer na n regte plaas ontbyt val ons in die pad...

Willem het my die Josefdal's grenspos gaan wys, ook die Oshoek ( net n verskooning om nog grond pad te ry  )... en daai pas... hmmm... het die Groot Rooie se ESA op een mannetjie, en op sport... en so word MX bootse op die teer gesleep

Tussen Josefsdal en Oshoek grenspos.
Dis n beautiful grond pad, lang twisties, mooi scenery, het lekker rustig gery en net alles opgeneem...

RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #13 on: February 07, 2013, 11:36:33 am »
Die laaste in die RR...

Van daar Chrissiesmeer om, vir n Russian & Chips, afgesluk met Coke by n regte cafe...

Van daar net boring swart pad...

Op Witbank gooi BP weer petrol.. en toe ons daar wegspring om die laaste stukke te ry Pretoors toe, het Bp weer n papwiel...

Voor Willem en Louw terug is met Wimpy koffie het BP en ek die wiel al af en die nuwe tube in...  seker n half uur toe rol die wiele weer.

Dankie aan Willem vir die saam nooi, BP vir die fiets uitdra, optel, stoot, trek..dit was n awesome naweek trip... Louw vir die foties neem. Dankie aan Barries en Gerda vir die verblyf en al die lekker kos, het soos konings geeet!

RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,158
  • Thanked: 80 times
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #14 on: February 07, 2013, 12:57:41 pm »
Wat 'n lekker report met lekker kiekies!
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #15 on: February 08, 2013, 08:34:24 am »
Dit was n lekker ride... ons gaan nou in Maart weer terug. . . .  dan bietjie ander paaietjies om te explore  :drif:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline wolfman

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 205
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #16 on: February 09, 2013, 12:13:34 am »
Respect broer!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Na oom Barries . . .
« Reply #17 on: February 25, 2013, 10:34:21 pm »
Ek wens ek het ook n oom Barries geken met so mooi plaas.

Count yourself lucky Alwyn!

  :)
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/