alwyn_gs
Race Dog
Willem (Smartie) het my saam genooi na sy swaer se plaas buite Barberton die naweek van die 15de tot die 17de Des. Dit was ook BP se eerste properse bike trip... En Neef Louw het saam gery, saam met Willem gepillion tot in Maria se gear, vol uitgevat in ATGATT!
So vroeg weggespring die 17de..
Smartie altyd aan die grap . . . tot by Belfast se Engen vir n koffie.
Van daar het ons die Machodo tol hek met die mooiste grondpad mis gery... ongelukkig het BP en ek mekaar gejaag en nie fotos geneem nie
Smartie wou Schoemanskloof deur ry, naby Lydenburg
Bo aan die pas is die pad mooi geteer, daar neem ek foto's terwyl ek ry...