Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Eerste Night Ride  (Read 366 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Eerste Night Ride
« on: February 07, 2013, 01:29:20 pm »
Soos ek van dinge hou, baie inpulsief gaan n night ride he... en natuurlik was GSLaaitie se hand eerste, en enigte ene, vinnig op vir die donker avontuur. . . .  :peepwall:

Het so 18h30 in Pierre van ryneveld weggespring...Die diens pad onder die kragdrade buite Irene, tot die dienspaaie langs die treinspoor. Gehoop dat twee aande terug se reen, dinge lekker tegnies sou maak, het dit nie... daar was net nie stof nie...


Riding buddy 100!!  :thumleft:


The view for the night



RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Online alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Eerste Night Ride
« Reply #1 on: February 07, 2013, 01:44:36 pm »
Hehehe het die gat eerste aangedurf... en in die smack bam in die middel gaan swen ek en die Groot Rooie ampe...

Maar ek safe dit, en daar is net sulke swart emmers aan my voete!!!

HEHEHE GSLaaitie toe op...en hy en sy boney beluit hulle gaan swem...   
hy het die fiets so vinnig opgetel, dat ek die knoppie mis druk op die kamera... so tegnies is daar nie evidence nie...

Van daar is dit te donker of foto te neem... maar het so 95 km gery... regtig n ander belewenis...

Kyk die sexy ladies: die laaste foto's





 
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Online alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Eerste Night Ride
« Reply #2 on: February 07, 2013, 01:52:01 pm »
By die huis ingetap, word ons gegroet met die reuk van n Eisbein... het ek nie die oulikse verloofde nie...  :love3:

en ek en Hendrik het gesorg vir die ander helfde van die aandete - vars groen mielies.  :deal:

Konings kos

Dankie Hendrik vir die saam ry!!!   :thumleft:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Rafiki

Re: Eerste Night Ride
« Reply #3 on: February 07, 2013, 02:16:00 pm »
Hoop nie Hendrik se mielie is groen soos een tussen sy bene nie  :laughing4:
 

Offline GSLaaitie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,169
  • Thanked: 7 times
Re: Eerste Night Ride
« Reply #4 on: February 07, 2013, 03:30:26 pm »
Dit was moer lekker gewees, dankie Alwyn!

Die laaste twee fotos volg op mekaar soos 'n dreigement! :o
Beer isn't the answer. It's the question. The answer, is Yes!

True story
 

Online FATO

Re: Eerste Night Ride
« Reply #5 on: February 07, 2013, 04:03:43 pm »
Lekker manne!  :ricky:
Ex-Africa semper aliquid novi!