Eerste Night Ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Soos ek van dinge hou, baie inpulsief gaan n night ride he... en natuurlik was GSLaaitie se hand eerste, en enigte ene, vinnig op vir die donker avontuur. . . .  :peepwall:

Het so 18h30 in Pierre van ryneveld weggespring...Die diens pad onder die kragdrade buite Irene, tot die dienspaaie langs die treinspoor. Gehoop dat twee aande terug se reen, dinge lekker tegnies sou maak, het dit nie... daar was net nie stof nie...


Riding buddy 100!!  :thumleft:


The view for the night



 

Attachments

  • DSCF1421.JPG
    DSCF1421.JPG
    121.8 KB · Views: 188
  • DSCF1426.JPG
    DSCF1426.JPG
    114.9 KB · Views: 186
  • DSCF1428.JPG
    DSCF1428.JPG
    120.4 KB · Views: 187
  • DSCF1429.JPG
    DSCF1429.JPG
    105 KB · Views: 181
  • DSCF1431.JPG
    DSCF1431.JPG
    98.8 KB · Views: 184
Top