Geocache op N2

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,251
Reaction score
620
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Dis nou al 'n geruime tyd dat ek die een cache anderkant Caledon op die N2 soek
Vanoggend besluit dis sulke tyd

Dis die rigting waarheen ek op pad is

001-2.jpg


Sal maar 'n ompad soontoe aanpak

002-2.jpg


003-2.jpg


004-2.jpg


Ou begraafplaas

005-2.jpg


006-2.jpg


Hawston View pad, en die weer lyk al hoe erger

007-2.jpg


008-2.jpg


Eerste prys - gevind in die reen

009-2.jpg


010-2.jpg


Moes eers op Caledon stop vir 'n halfuur, dit het behoorlik gesous

011-3.jpg


012-1.jpg


Vyftien minute later, Swart rivier pad, en sonskyn

013-1.jpg

 
Top